Suidwes-Afrika-Veldtog

Die Suidwes-Afrika-veldtog (Duits: Südwestafrikafeldzug, Engels: South-West Africa Campaign) was 'n koloniale byvertoning van die Eerste Wêreldoorlog vanaf Augustus 1914 tot Julie 1915.

Dit het gelei tot gevegte om die Duitse kolonie Suidwes-Afrika (tans Namibië). Die gevegte het ook uitgebrei tot die suidelike grens van Portugees-Wes-Afrika en dele van die Unie van Suid-Afrika.

Suidwes-Afrika-veldtog
Deel van die Eerste Wêreldoorlog in Afrika
Suidwes-Afrika-Veldtog
Kaart van die Suidwes-Afrika-veldtog in 1915
Datum 9 Augustus 19149 Julie 1915
Ligging Duits-Suidwes-Afrika, Portugees-Suidwes-Afrika, Unie van Suid-Afrika
Resultaat Britse en Suid-Afrikaanse oorwinning
Gebieds-
veranderinge
Duits-Suidwes-Afrika word deur die Unie van Suid-Afrika geannekseer
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Britse Ryk

Vlag van Portugal Portugal

Suidwes-Afrika-Veldtog Rehoboth-basters

Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk

Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek

Aanvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Herbert Henry Asquith
Vlag van Suid-Afrika Jan Christian Smuts
Vlag van Suid-Afrika Louis Botha
Vlag van Portugal Teófilo Braga
Vlag van Portugal Manuel de Arriaga
Vlag van Portugal José Augusto Alves Roçadas
Vlag van Portugal António Júlio da Costa Pereira de Eça
Vlag van Duitse Keiserryk Theodor Seitz
Vlag van Duitse Keiserryk Victor Franke

Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Manie Maritz
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Christiaan de Wet

Sterkte
43 000 Omstreeks 5 000 Schutztruppe en 7 000 Duitse burgermagte en setlaars
omstreeks 600 Boere
Ongevalle en verliese
Omstreeks 250 (Unie van Suid-Afrika) Omstreeks 1 300
Suidwes-Afrika-Veldtog
Duitse kolonies in Afrika      met Suidwes-Afrika     , 1914

Ná kort grensskermutselinge en die besetting van kusplekke is die Duitse kolonie vanuit die suide tot die noorde deur die Unie-Verdedigingsmag verower. Mid-1915 het die Duitse koloniale weermag oorgegee. Met die einde van die oorlog in Europa het die Duitse kolonie 'n Volkebondmandaat onder Suid-Afrikaanse bestuur geword (Suidwes-Afrika). Dit het in 1990 as Namibië onafhanklik geword.

Veldslae en veldtogte

  • Maritz-rebellie, 15 September 1914 – 4 Februarie 1915, Britse oorwinning
  • Duitse veldtog in Angola, Oktober 1914 – 9 Julie 1915, Portugese oorwinning
  • Slag van Sandfontein, 26 September 1914, Duitse oorwinning
  • Slag van Kakamas, 4 Februarie 1915, Suid-Afrikaanse oorwinning
  • Slag van Trekkopjes, 26 April 1915, Suid-Afrikaanse oorwinning
  • Slag van Otavi, 1 Julie 1915, Suid-Afrikaanse oorwinning

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suidwes-Afrika-Veldtog Veldslae en veldtogteSuidwes-Afrika-Veldtog Sien ookSuidwes-Afrika-Veldtog VerwysingsSuidwes-Afrika-Veldtog Eksterne skakelsSuidwes-Afrika-VeldtogAngolaDuitsDuits-Suidwes-AfrikaDuitse koloniale rykEerste WêreldoorlogEngelsNamibiëUnie van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin huisslangChristeneGawes van die Heilige GeesEkonomie van Suid-AfrikaYouTubeOrganometaalchemieDansKunsmatige intelligensieAswoensdagBrasiliëBoeberWaterpokkiesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Annelize van der RystRam (sterreteken)JagluiperdAarverkalkingPubiese hareSterrestelselWayde van NiekerkGrasISBNSelfstandige naamwoordInstagramTongaanse nasionale rugbyspanEreksieVerkoueKlankverskynselsGewone drolpeerStaat PalestinaVersamelnaamJohannesburgKankerSwitserlandGeboorteLys van Afrikaanse skrywersGhanaEnsiklopedieLionel MessiAbstraksie (rekenaarwetenskap)SkildklierChristendomMiddeloorontstekingProvinsies van Suid-AfrikaSonBelgiese gewesteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOnderhandelinge om apartheid te beëindigMorfologie (taalkunde)HartversakingDemokrasieHeupMisdaadTierboskatRooikatSeksualiteitUniversiteit StellenboschVingerseksSally EsterhuizenNederlandsKompasBeesBynierBatmanGrysstofKuberkrakerKatSlaapapneePeniskankerVratAngssteuringVolksrepubliek ChinaPaarl GimnasiumRooiwaterSteve HofmeyrHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHondeklipbaai🡆 More