Bronkors

Bronkors is 'n akwatiese plantspesie met die botaniese naam Nasturtium officinale.

Bronkors is 'n vinniggroeiende, akwatiese of semi-akwatiese, meerjarige plant inheems aan Europa en Asië, en een van die oudste bekende blaargroente wat deur mense verbruik word. Dit is 'n lid van die familie Brassicaceae, wat plantkundig verband hou met die tuinwaterkers, mosterd, radys en wasabi—almal opmerklik vir hul pikante smaak.

Die hol stingels van bronkors sal op water dryf; die blaarstruktuur is veervormig saamgesteld. Klein, wit en groen blomme word in trosse geproduseer en gereeld deur vlieënde insekte besoek.

Verbouing

Bronkors 
Bronkorsbeddings in Warnford, Hampshire.

Verbouing van bronkors is prakties beide op grootskaal en tuinskaal. Synde dit semi-akwaties floreer, is bronkors goed geskik vir hidroponiese verbouing, en floreer die beste in water wat effens alkalies is. Dit word dikwels geproduseer in die bolope van kalkstrome.

Beskikbaarheid

In baie plaaslike markte, oorskry die vraag vir hidroponiese gekweekte bronkors die aanbod, deels omdat bronkorsblare nie geskik is vir verspreiding in gedroogde vorm nie, en slegs vir 'n kort tydperk vars gestoor kan word.

Bronkors word in supermarkte verkoop in verseëlde plastieksakke, wat 'n bietjie vog bevat en liggies onder druk is om te verhoed dat die inhoud breek. Dit het 'n raklewe van een tot twee dae.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyMierHandré PollardGrondbesoedelingTelkomLandbouKolitisAfrikaJakkalsSendelingposisieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidChroniese siekteLeenwoordRookgewoonteDelft, KaapstadPinksterDuitslandLeestekenGroepsgebiedewetBruin huisslangKasteel die Goeie HoopBoerboelDrakensbergeLeierVreesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakMotSwartrenosterWaterkringloopBelastingGeskiedenis van Suid-AfrikaWaterbesoedelingSpringbokkeFotoIntensiewe vormGeslagSiya KolisiSikloonEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGlobaliseringMiddelmisbruikAlkoholismeAardbewingAngssteuringWinterSpreeuVerkleinwoordKoperNasiebouPerdebyeBalletBronadresOudtshoornCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJan van RiebeeckErfenisdag (Suid-Afrika)BloedvergiftigingMilitêre diensplig in Suid-AfrikaVormKrokodilAustraliëSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EnsiklopedieAbstraksie (rekenaarwetenskap)NederlandsJavaScriptProstaatkankerKolonoskopieHartaanvalBedreigde spesieAarverkalkingBloemfonteinRooipanda🡆 More