Bontpaling

Die Bontpaling (Echidna nebulosa) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Die paling is wit tot roomgeel met donker, ronde vlekke op die liggaam. Dit kan tot 70 cm lank word. Kom voor in riwwe of seegrasbeddings. In Engels staan die vis bekend as Floral moray.

Bontpaling
Bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. nebulosa
Binomiale naam
Echidna nebulosa
(J. N. Ahl, 1789)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johan VorsterBeeldspraakLuiperdSwangerskapMigrasie van diereLenteLys van myne in Suid-AfrikaHokkieBevolkingBronsKrokodilPretoriaOntdekking van goud in Suid-AfrikaAnale kankerAfrikaanse taalleerEiffeltoringHibernasieDie Stem van Suid-AfrikaMorfeemWoordeboek van die Afrikaanse TaalKarooKaapse VlakteMickey MuisEerste WêreldoorlogSoogdierAgtervoegselChatGPTLongontstekingHulpwerkwoordDwelmmiddelElana AfrikaVerkragtingElandréSuid-Afrikaanse randAfkortingBlaarAntieke EgipteNarsistiese persoonlikheidsteuringDuitsNatriumSpeelkaartImpakte van toerismeKorrupsieEnkelvoudige sinBedryfstelsel (inligtingstegnologie)AvbobVolksrepubliek ChinaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNiemetaalHerpes simplexKinderregteTrevor NasserEllipstekenBywoordLys van Joodse feeste en herdenkingsPerdLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKrimpvarkieLys van kinderspeletjiesVlieënde HollanderJazzEkologieGeskiedenis van Suid-AfrikaEjakulasieGrondwet van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoBotswanaDuitslandJeuksiekte🡆 More