Sterretjies-Bontpaling

Die Sterretjies-bontpaling (Gymnothorax nudivomer) is 'n bontpaling wat wydverspreid voorkom in die Stille en Indiese oseane; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Yellowmouth moray.

Sterretjies-bontpaling
Sterretjies-Bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. nudivomer
Binomiale naam
Gymnothorax nudivomer
(Günther, 1867)

Identifikasie

Die vis word tot 180 cm lank. Die bontpaling is geelbruin en die lyf is bedek met klein, wit kolletjies met donkerbruin rante wat digby mekaar is. Die kolletjies word groter en minder vanaf die kop na die stertvin.

Die bontpaling leef in kusrotsareas en aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 165 m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers maar kom ook in pare voor. Bedags word die vis gesien met net die kop wat by die skuiling uitsteek. Die vel is toksies, moontlik om homself te beskerm teen parasiete of aanvallers. Hulle jag snags op klein vissies en seekatte.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Sterretjies-Bontpaling IdentifikasieSterretjies-Bontpaling Sien ookSterretjies-Bontpaling BronSterretjies-Bontpaling Eksterne skakelSterretjies-Bontpaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenKrapJagluiperdPeriodieke tabelNG gemeente BloemfonteinSoogdierLandbouWekkerMIVMikroörganismeWalvisOman AirEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaReële getalVerkoueKetelProbleemoplossingSpesieLood(IV)oksiedHipoteseEkonomiese sektorVirtuele wêreldGewerweldesOptel en aftrekAmfibieëHeidelberg, GautengTrappe van vergelykingVryemarkekonomieGautengKweekhuiseffekNederlandAfrikaanse WikipediaKameraWêrelderfenisgebiedAardverwarmingWeeluisMantisHormoonVaginale kankerNAVOVolstruisLanseria-lughaweSteve HofmeyrKompasHaasSterLuiperdMing-dinastieAfkappingstekenSeksuele identiteitOnomatopeeJavaScriptSuid-Afrikaanse PolisiediensLetterlike en figuurlike taalgebruikLughaweTheuns JordaanBoeddhismeSkrikkeljaarGoogle TranslateSeekatGautreinJoodse kalenderErfenisdag (Suid-Afrika)YsterMuscatHomoseksualiteitWoestynBTWNederduitsch Hervormde KerkLionel MessiLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSelfvertroueKonsonantCristiano RonaldoBloutreinXenofobie in Suid-AfrikaWolf🡆 More