Sebra-Bontpaling

Die Sebra-bontpaling (Gymnomuraena zebra) is 'n bontpaling wat wydverspreid voorkom in die Stille en Indiese oseane; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Zebra moray.

Sebra-bontpaling
Sebra-Bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Gymnomuraena

Lacépède, 1803
Spesie:
G. zebra
Binomiale naam
Gymnomuraena zebra
(G. Shaw, 1797)
Sinonieme

Echidna zebra

Identifikasie

Die vis word tot 100 cm lank en is donkerbruin tot swart met kenmerkende nou wit ringe om die kop en lyf. Die tande is naby mekaar en lyk soos klein klippies. Die bontpaling het geen slagtande nie.

Die vis is 'n alleenloper, geheimsinnig en mak. Hulle leef in kusrotsriwwe asook aflandige riwwe in water wat van 1 tot 40 m diep is. Die bontpaling vreet skaaldiere en ander klein rifdiertjies.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Sebra-Bontpaling IdentifikasieSebra-Bontpaling Sien ookSebra-Bontpaling BronSebra-Bontpaling Eksterne skakelSebra-Bontpaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuurstofTweede WêreldoorlogMagneetChemiese elementEkonomiese sektorBeroerteVryheidsdagRefentse MorakeTeam Fortress 2Sout (chemiese stof)WerkersdagRomanNasionale VrouedagVratKorrupsieKanadaBloeddrukVoortrekkersSowjetunieKlein vyf diereC. Louis LeipoldtSkooluniformTekstielAtoomSonkragGordelroosFinale OplossingVrouYstertydperkMenstruasieOrgasmeKangogrotteOopbroninhoudKaartNoordwesXenofobie in Suid-AfrikaKindersiektesJan van TonderLys van Joodse feeste en herdenkingsFacebookHomofoonHoofstadRumatiekKasteel die Goeie HoopSeisoenBelastingKindermishandelingSpysverteringstelselGawes van die Heilige GeesMandalaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAnrich HerbstMynbedryf van Suid-AfrikaEugenetikaAlkoholismeKlinkerKonsentrasiekampKunsmisWinnie Madikizela-MandelaMiddeloorontstekingSlaginstrumentDikdermSoortnaamPerdHartaanvalWikiquoteVleilandWaterstofGesondheidAalwynVarkgriepPornografiese akteurGeografie van Suid-AfrikaWoordsoortOmtrek, oppervlakte en volumeGeld🡆 More