Sout-En-Peper Bontpaling

Die Sout-en-peper bontpaling (Gymnothorax eurostus) is 'n bontpaling wat wydverspreid voorkom in die Stille en Indiese oseane; meer spesifiek vanaf Mosambiek suidwaarts tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Salt and pepper moray.

Sout-en-peper bontpaling
Sout-En-Peper Bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. eurostus
Binomiale naam
Gymnothorax eurostus
(C. C. Abbott, 1860)

Identifikasie

Die vis word tot 57 cm lank. Die bontpaling se kleur kan varieer maar dit is gewoonlik persbruin met geel kolletjies wat dig oor die voorste gedeelte van die lyf versprei is en minder dig raak na agter.

Hulle leef in rotskusareas en aflandige riwwe in water wat 1 tot 25m diep is. Die visse is alleenlopers en word selde uit hulle skuiling gesien. Hulle vreet hoofsaaklik vis en skaaldiere.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Sout-En-Peper Bontpaling IdentifikasieSout-En-Peper Bontpaling Sien ookSout-En-Peper Bontpaling BronSout-En-Peper Bontpaling Eksterne skakelSout-En-Peper Bontpaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVOrtopedieKameelperdParysLuiperdBeesEreksieHerfsTemperatuurFibonacci-reeksSlaginstrumentNiersteenTuisbladMaatskappyMiltPad na jou hartSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Jaco JacobsStam (taalkunde)NasiebouSuid-Afrikaanse PolisiediensPeriodieke tabelPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSwartrenosterXenofobieSwartbewussynsbewegingVulkaanViëtnamoorlogLoftus MaraisInsekMielieLetterlike en figuurlike taalgebruikKaliumGeelslangNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDansBoelieryEkonomie van Suid-AfrikaSowjetunieVerdampingLidwoordBaarmoederAdolessensieStruktuur van die AardeWelwitschiaJagluiperdBreinVakbondEskomInligtingSaartjie BaartmanMartin Luther King jr.Aarde se atmosfeerWortelAborsieBeaufortskaalOrthopteraDriedimensioneelErfenisGestremdheidKalsiumOmtrek, oppervlakte en volumeDuitse maselsAfleiding (taalkunde)HipertensieSkildklierNagapiePlae van EgipteTobie CronjéHindoeïsmeTier🡆 More