Swartwang-Bontpaling

Die Swartwang-bontpaling (Gymnothorax breedeni) is 'n vis wat wydverspreid in die Stille- en Indiese oseane voorkom, en meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Blackcheek moray.

Swartwang-bontpaling
Swartwang-Bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. breedeni
Binomiale naam
Gymnothorax breedeni
McCosker & J. E. Randall, 1977

Identifikasie

Die bontpaling word tot 75 cm lank en die lyf is geelbruin met donker vlekke op. Daar is 'n kenmerkende swartvlek wat strek van agter die oog tot agter die bek. Daar is ook 'n swartvlek oor die kieue-opening.

Die bontpaling leef in rotsareas en aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 30m diep is. Die vis is 'n alleenloper en skuil in gate en skeure in die rif. Deur die dag steek slegs sy kop by sy skuiling uit. Hierdie bontpaling kan aggressief wees en het 'n reputasie dat hulle skubaduikers byt indien hulle te naby kom. Die vis jag snags en vreet slegs klein vissies.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Swartwang-Bontpaling IdentifikasieSwartwang-Bontpaling Sien ookSwartwang-Bontpaling BronSwartwang-Bontpaling Eksterne skakelSwartwang-Bontpaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Peach van PletzenSuid-AfrikaEekhoringRolprentMikro-ekonomiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDulcie van den BerghLuiperdUnited Democratic FrontVergelykings (taalkunde)WikiquoteMaagsweerGrondsoorteVleilandGNU-lisensie vir vrye dokumentasieNG gemeente JansenvilleNaboomChemiese verbindingPaarl GimnasiumLys van bekende Suid-AfrikanersApostoliese GeloofsbelydenisSaldanhabaaiLetterlike en figuurlike taalgebruikSkaakMarkenVlagterminologieGriekse mitologieWoordsoortWielewaalMenseregtedagCristiano RonaldoHibernasieWet op Bantoe-onderwysSpysverteringstelselWhatsAppCheslin KolbeVoëlMobutu Sese SekoFopnuusTaalOnderhandelinge om apartheid te beëindigRobbie WesselsSywurmSwemVulkanismeMichael JacksonKoolstofdioksiedIngrid JonkerApartheidMasturbasieKolitisStaalNadia ValvekensPlantKragopwekkingWaterbesoedelingBetonWoestynJohan BadenhorstDeon MeyerBestuiwingHemelBesemSuiwelprodukSeeTaylor SwiftMondWortelTropiese sikloonSelfieWerkwoordMierleeuWet op NaturellengrondKarlien van JaarsveldSteentydperkHenry MurraySkisofrenie🡆 More