Blouvel

Die Blouvel (Polysteganus coeruleopunctatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Blueskin seabream.

Blouvel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. coeruleopunctatus
Binomiale naam
Polysteganus coeruleopunctatus
(Klunzinger, 1870)
Sinonieme

Dentex coeruleopunctatus (Klunzinger, 1870)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer pienk met 'n blou kolletjie op elke skub. Die vis word 60 cm lank en weeg 5 kg.

Habitat

Die vis verkies koraal- en rots riwwe in water van 50 – 450 m diep. Daar is bloedweinig bekend omtrent die vis se voortplanting.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Blouvel VoorkomsBlouvel HabitatBlouvel Sien ookBlouvel BronBlouvel VerwysingsBlouvel Eksterne skakelBlouvel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlinderProstaatkankerGoogle MapsAsiëKoppeltekenSharpeville-slagtingBeaufortskaalWapen van Suid-AfrikaSpringbokkeNarsistiese persoonlikheidsteuringAluminiumGriekse teaterLangste woordWaterkringloopBruin huisslangAntjie KrogCeresMetafoorWaterbesparing in Suid-AfrikaTegnologieRuslandSuid-Afrikaanse GrensoorlogEerste WêreldoorlogFiela se kindAardeKatherine JohnsonKaartVarkMoedersdagGeskiedenis van Suid-AfrikaOrthopteraMoskouSelfmoordNatuurTemperatuurStadJuraResensieDoziXhosaCradock-4LaeveldGalileo GalileiPrimêre sektor van die ekonomieKunsmatige intelligensieKomplementêre kleureStam (taalkunde)MonumentLys van elemente volgens simboolRob HersovGeelslangSendelingposisieAnrich HerbstPolisieBetonCheslin KolbeLika BerningOu Apostoliese KerkOnse VaderOorkruipersJaco JacobsFluoorPampoentjiesBynierSias ReineckeBrandstofNatriumtiosulfaatNetbalSoweto-opstandViëtnamSeksposisieRenaissanceKaapstadHindoeïsmeVergelykings (taalkunde)Boerboel🡆 More