Bergen-Belsen-Konsentrasiekamp

Bergen-Belsen (ook Belsen) was 'n Nazi-konsentrasiekamp in die noorde van Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog.

Duisende mense, veral Jode en Sowjet-soldate, het in Belsen gesterf. Die kamp was suidwes van die dorp Bergen, naby Celle in die hedendaagse Nedersakse geleë. Dit was een van die grootste konsentrasiekampe in Duitsland.

Bergen-Belsen-Konsentrasiekamp
Monument by die ingang van Bergen-Belsen.
Bergen-Belsen-Konsentrasiekamp
Nazi-dokter Fritz Klein staan in 'n massagraf na die bevryding in April 1945

Die kamp is oorspronklik gestig om krygsgevangenes te huisves. In 1943 is dele daarvan in 'n konsentrasiekamp omskep. Die aanvanklike doel was om Jode aan te hou wat later vir Duitse krygsgevangenes uitgeruil kon word.

Van 1941 tot 1945 is sowat 50 000 gevangenes en 20 000 Sowjet-krygsgevangenes in Belsen dood. Tot 35 000 van hulle is net voor, of net na die kamp bevry is aan tifus oorlede.

Die kamp is op 15 April 1945 deur Britse soldate bevry. Hulle het 60 000 mense daar aangetref, asook 13 000 lyke wat onbegrawe op die grond gelê het.

Vandag is daar 'n gedenkteken met 'n uitstalruimte op die terrein.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Bergen-Belsen

9°54′28″O / 52.75778°N 9.90778°O / 52.75778; 9.90778

Tags:

DuitslandJodeNaziNedersakseSowjetunieTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OutismeBobby van JaarsveldKiewieteMenstruasiePeach van PletzenLys van Afrikaanse televisiereekseElzette MaarschalkAfrikaanse Protestantse KerkTien GebooieThabo BesterGianna Michaels2023 Spaanse Grand PrixMaselsGeskiedenis van AfrikaansLys van Griekse mitologiese figureSoogdierAfrikaanse taalleerNetbalSpringbokkeLikkewaanAlkoholismeNadia ValvekensNederlandKaliforniëPuberteitAfrikaanse kwartelBosvarkHondSeksuele omgangKremetartTasché BurgerNarsistiese persoonlikheidsteuringWoordeboekMondMenseregteWerkloosheidNarsismeToekoms van die AardeLiefdeSonsteekAardbewing20Vergelykings (taalkunde)Jesus van NasaretHondeklipbaaiKindersiektesMangelontstekingWes-KaapSuikerbekkiesLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersVolstruisIngrid JonkerEskomWikipediaOekraïneBettie KempLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ElandréOttomaanse RykDie Real Housewives van die WynlandeLandbouSeekoeiParingGewone mossieDikdermDanie du ToitBreinvliesontstekingKameraSoedanKweperBlouwildebeesGeskiedenis van die KaapkolonieKolorektale kankerLys van elemente volgens simboolKamphoerSkarlakenkoorsApokriewe boeke🡆 More