Bergadder: Slangspesie

Die Bergadder (Bitis atropos) is 'n slang wat voorkom in die Kaapse Skiereiland, Sederberg, suidelike kusgebergtes, Drakensberg en Limpopo.

Bergadder
Bergadder: Voorkoms, Sien ook, Bron
'n Kleurvariant, tipies van die Sederberg, omtrent 32.33 grade Suid, 19.1 Oos.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Viperinae
Genus:
Bitis
Spesie:
B. atropos
Binomiale naam
Bitis atropos
(Linnaeus, 1758)
Bergadder: Voorkoms, Sien ook, Bron
Sinonieme
  • Coluber atropos - Linnaeus, 1754
  • [Coluber] Atropos - Linnaeus, 1758
  • Cobra Atropos - Laurenti, 1768
  • Vipera Atropos - Sonnini & Latreille, 1801
  • [Vipera (Echidna)] Atropos - Merrem, 1820
  • Vipera montana - A. Smith, 1826
  • [Echidna] Atropos - Wagler, 1830
  • Clotho [(Bitis)] Atropos - Gray, 1842
  • E[chidna]. ocellata - Tschudi, 1845
  • Calechidna ocellata - Tschudi, 1845
  • Edchidna atropos - Duméril, Bibron & Duméril, 1854
  • Bitis atropos - Günther, 1858
  • V[ipera]. (Echidna) atropos - Jan, 1863
  • Bitis atropos - Boulenger, 1893
  • [Bitis atropos] atropos - FitzSimons, 1959
  • Bitis atropos unicolor - FitzSimons, 1959
  • Bitis atropos atropos - Broadley, 1962
  • Bitis atropos - Carpenter & Furguson, 1977
  • Bitis atropos - Broadley, 1983
  • Viper atropos - Golay et al., 1993
  • Bitis atropos - Golay et al., 1993

Voorkoms

Die slang se kleur wissel van gryslof tot donkerbruin of swart met klein, driehoekige patrone op die lyf en 'n donker pylvomige patroon op die driehoekige kop. Die slange se lengte wissel van 30 - 60 cm.

Gif

Die gif is senuvergiftigend (neurotoksies) met 'n spesifieke uitwerking op die optiese en gesigsenuwees. Dit veroorsaak 'n tydelike verlies van smaak en reuk, duiseligheid en ooglede wat hang. Slagoffers sterf nie van die gif nie maar mediese behandeling is nodig. Soos ander adders is die gif ook weefselvernietigend (sitotoksies).

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Bergadder VoorkomsBergadder Sien ookBergadder BronBergadder VerwysingsBergadder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardedagEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDonderstormAbstraksie (rekenaarwetenskap)Demokratiese Republiek die KongoCarike KeuzenkampVakbondMilitêre diensplig in Suid-AfrikaNasionaal-SosialismeInstagramSaartjie BaartmanSkildklierGroot TrekWitbankResensieLys van kinderspeletjiesLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSikloonMetafoorBek-en-klouseerSuid-Afrikaanse ReserwebankLongontstekingRacheltjie de BeerKerngeneeskundePinksterAnale seksVeerNierPornografieAnneli van RooyenJSEKrugerwildtuinKultuurLys van Afrikaanse rolprenteAfrikanersBruin huisslangBeesPesachVraag en aanbodPlae van EgipteNarsismeSwangerskapVarkgriepKlankMiddeloorontstekingTswanaDoopPropagandaC.J. LangenhovenOudtshoornOseaanbesoedelingLuiperdPolisieVaalrivierPornhubKompasWaterbesoedelingFabelMark (ekonomie)Appel (sanger)BynierRenosterWillie JoubertErfenishulpbronSint JorisdagTweede VryheidsoorlogHulpwerkwoordPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDieregeluideWhatsAppSwartrenosterVigsLys van Afrikaanse televisiereekse🡆 More