Die Bennett-Lapid-kabinet, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ושש - Mem'shelet Yisra'el HaShloshim VeShesh, was die 36ste regering van Israel gewees.
| |
Periode: 2021 – 2022 | |
Strekking: regs-sentraal-links | |
Premier: Yair Lapid (Yesh Atid) | |
Beoogde premier: Naftali Bennett (Yamina) | |
Presidente: Reuven Rivlin (HaLikud) (2021), Isaac Herzog (HaAvoda) (2021-) | |
Deelnemende partye: | |
* Yesh Atid | |
* Kahol Lavan | |
* HaAvoda | |
* Yisrael Beiteinu | |
* Yamina | |
* Tikva Hadasha | |
* Meretz | |
* Ra'am | |
Setels: 60 | |
Vorige: Netanyahu-Gantz-kabinet | |
Volgende: Netanyahu VI-kabinet |
Hierdie kabinet het van 13 Junie 2021 tot 29 Desember 2022 regeer. Die Eerste minister was Naftali Bennett van die Yamina-alliansie gewees. Volgens 'n ooreenkoms binne die koalisie sou Yair Lapid van die Yesh Atid-party op 27 Augustus 2023 by Bennett oorneem en die premier word, maar Lapid was Bennett reeds op 1 Julie 2022 opgevolg omdat die kabinet op 30 Junie geval was en sedertdien demissionêr was.
In die kabinet het agt partye saamgewerk (waaronder 'n Arabiese party), wat verskillende oortuigings huldig maar hul kragte saamgesnoer het, sodat Benjamin Netanyahu van die HaLikud-party as premier uitgekikker was. Die Bennett-Lapid-kabinet het tot 6 April 2022 oor 61 setels beskik in die 24ste Knesset. Sedertdien het die kabinet slegs uit 60 setels bestaan.
Party (alliansie) | Posisie | Setels |
---|---|---|
Yesh Atid | midde | 17 |
Hosen L'Yisrael / Israel Veerkragtig (Kahol Lavan / Blou en Wit) | midde-nasionalisties | 8 |
HaAvoda / Arbeidsparty | links | 7 |
Yisrael Beiteinu | regs-nasionalisties, sekulêr | 7 |
HaYamin HeHadash / Nuwe Regs (Yamina) | regs-nasionalisties, (religieus) | 6 |
Tikva Hadasha / Nuwe Hoop | liberaal, nasionalisties | 6 |
Meretz | links, sekulêr | 6 |
Ra'am / Verenigde Arabiese Lys | Arabies, Islamities | 4 |
Totaal | 61 |
Die Bennett-Lapid-kabinet het bestaan uit 27 ministers (waarvan 8 vroue) en 5 adjunkministers.
Die ministers was ingesweer op 13 Junie en die adjunkministers op 28 Junie 2021.
Pos | (Adjunk)-minister | Party | Opmerkinge |
---|---|---|---|
Eerste minister | Yair Lapid | Yesh Atid | |
Beoogde eerste minister | Naftali Bennett | Yamina | |
Vise eerste minister | Gideon Sa'ar | Tikva Hadasha | |
Vise eerste minister | Benny Gantz | Kahol Lavan | |
Premier se kantoor, verbinding met die Knesset | Zeev Elkin | Tikva Hadasha | |
Arbeid, sosiale sake en dienste | Meir Cohen | Yesh Atid | |
Binnelandse sake | Ayelet Shaked | Yamina | |
Bou en behuising | Zeev Elkin | Tikva Hadasha | |
Buitelandse sake | Yair Lapid | Yesh Atid | |
Diasporasake | Nachman Shai | HaAvoda | |
Ekonomie en nywerheid | Orna Barbivay | Yesh Atid | |
Finansies | Avigdor Lieberman | Yisrael Beiteinu | |
Finansies-ministerie | Hamad Amar | Yisrael Beiteinu | |
Gemeenskapsake | Naftali Bennett | Yamina | |
Gesondheid | Nitzan Horowitz | Meretz | |
Immigrasie en opname | Penina Tamanu | Kahol Lavan | |
Inligtings | Elazar Stern | Yesh Atid | |
Jerusalem se sake en erfenis | Ze'ev Elkin | Tikva Hadasha | |
Justisie | Gideon Sa'ar | Tikva Hadasha | |
Kommunikasie | Yoaz Hendel | Tikva Hadasha | |
Kultuur en sport | Yehiel Tropper | Kahol Lavan | |
Landbou en landelike ontwikkeling | Oded Forer | Yisrael Beiteinu | |
Nasionale digitale sake | Naftali Bennett | Yamina | |
Nasionale Infrastruktuur, Energie en Water | Karine Elharrar | Yesh Atid | |
Omgewingsbeskerming | Tamar Zandberg | Meretz | |
Onderwys | Yifat Shasha-Biton | Tikva Hadasha | |
Ontwikkeling van die uithoeke, Negev en Galilea | Oded Forer | Yisrael Beiteinu | |
Openbare veiligheid | Omer Barlev | HaAvoda | |
Regionale saamwerking | Esawi Frej | Meretz | |
Religieuse dienste | Matan Kahana | Yamina | |
Sosiale gelykheid en pensioene | Meirav Cohen | Yesh Atid | |
Toerisme | Yoel Razvozov | Yesh Atid | |
Verdediging | Benny Gantz | Kahol Lavan | |
Vervoer en verkeersveiligheid | Merav Michaeli | HaAvoda | |
Wetenskap en tegnologie | Orit Farkash-Hacohen | Kahol Lavan | |
Premier se kantoor, adjunk | Abir Kara | Yamina | |
Premier se kantoor, Arabiese sake, adjunk | Mansour Abbas | Ra'am | |
Buitelandse sake, adjunk | Idan Roll | Yesh Atid | |
Openbare veiligheid, adjunk | Yoav Segalovitz | Yesh Atid | |
Verdediging, adjunk | Alon Schuster | Kahol Lavan |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Bennett-Lapid-kabinet, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.