Isaac Herzog

Isaac Herzog, Hebreeus: יצחק הערצאג, (gebore op 22 September 1960 in Tel Aviv) is vanaf 7 Julie 2021 die president van Israel, as die opvolger van Reuven Rivlin.

Hy is 'n lid van die Arbeidsparty (HaAvoda) en was voorheen 'n minister en advokaat.

Isaac Herzog

Hy het in die regte studeer aan die Universiteit van Tel Aviv en is die voormalige president Chaim Herzog se seun.

Bronne


Voorafgegaan deur
Reuven Rivlin
President van Israel
2021–nou
Opgevolg deur
Ampsbekleër

Tags:

1960202122 SeptemberHebreeusPresident van IsraelReuven RivlinTel Aviv

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InstagramRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAnglo-BoereoorlogLys van Nederlandse skildersInnes en Franna BenadéEkotoerismeDoelwitHeuningbyEkonomiese sektorWright-broersAsiëKaapse florarykLongMIVRenaissanceSeptimius AwardsMosambiekkanaalNier1913WoestynRobbeneilandBoelieryMensPriemfaktorSeevlakRekeningkundeWeer (meteorologie)Intensiewe vormLeierOranjerivierWinnie Madikizela-MandelaPriemgetalAngina pectorisGewone breukeSneeuSonpaneelEreksieGroepsdrukBeesSan Andreas-breukOorstromingVerkleurmannetjieGalileo GalileiBosluisbytkoorsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySoweto-opstandTamatieNiemetaalOnderhandelinge om apartheid te beëindigErektiele disfunksieAgtervoegselKappie (skryfteken)ByVersoeningsdagInflasieAarde se atmosfeerAardbewingLidwoordGeelhoutEmfiseemOopbroninhoudBTWMaatskaplike verantwoordelikheidInvloed van vigs op die ekonomieOrale seksSkilpadBlaarImmunologieDemi Lee MoorePussy RiotTuberkulose🡆 More