Knesset

Die Knesset (Hebreeus: כנסת – HaKeneset, letterlik: die vergadering of die samekoms) is die volksverteenwoordiging van die Staat Israel.

Die gebou van die Knesset lê in Israel se hoofstad Jerusalem.

Knesset
Embleem van die Knesset

Die parlement bestaan uit 120 lede, waaronder 'n voorsitter. Die lede geniet immuniteit en word volgens eweredige verteenwoordiging verkies. Die huidige voorsitter is Amir Ohana van die Likud-party.

Die wetgewende mag berus by die Knesset, wat onderverdeel is in kommissies. 'n Nuwe regering moet goedgekeur word deur die volksverteenwoordiging en ook kies die Knesset die president. Die lede van die regering is daarbenewens lid van die parlement (die huidige regering is die Netanyahu VI-kabinet).

Die Knesset mag sig ontbind en nuwe verkiesings uitskryf.

Onglangse geskiedenis

Op 9 April 2019 was die verkiesings vir die 21ste Knesset gewees. Die verkiesings was gewen deur die Likoed, op die voet gevolg deur die nuweling Blou en Wit. Veral die Arbeidsparty en Kulanu het baie verloor. In die algemeen kan word gesê dat die regs-nasionalistiese partye het gewen. Op 30 April 2019 was die 21ste Knesset ingesweer.

Die premier Benjamin Netanyahu se poginge om 'n nuwe regering te vorm het misluk. Daarom was op 17 September 2019 nuwe verkiesings vir die 22ste Knesset gehou. Op 3 Oktober 2019 was die 22ste Knesset ingesweer. Weer het Netanyahu tevergeefs geprobeer 'n nuwe regering te vorm. Opposisieleier Benny Gantz het toe tevergeefs geprobeer 'n nuwe kabinet te maak.

Daarom was op 2 Maart 2020 verkiesings vir die 23ste Knesset gehou, wat op 16 Maart was ingesweer. Netanyahu het daarna met Gantz 'n regering gevorm maar die was in Desember oor die begroting geval.

Sodoende was op 23 Maart 2021 die verkiesings vir die 24ste Knesset gehou, wat deur Likoed was gewen. Die nuwe Knesset was op 6 April ingesweer en die Bennett-Lapid-kabinet was in Junie 2022 saamgestel.

Op 1 November 2022 is die verkiesings vir die 25ste Knesset gehou. Die nuwe Knesset is op 15 november ingesweer en die Netanyahu VI-kabinet is op 29 Desember 2022 saamgestel.

Verkiesings

Party Vertaling Posisie Gebruiklike naam 2022 (25ste Knesset) 2021 (24ste Knesset) 2020 (23ste Knesset) 2019 sept
(22ste Knesset)
2019 april
(21ste Knesset)
2015
(20ste Knesset)
2013
(19de Knesset)
2009
(18de Knesset)
2006
(17de Knesset)
HaLikud Die Eenheid Regs-nasionalisties, liberaal Likoed 32 30 35 32 35 30 18 27 12
Yesh Atid Daar Is 'n Toekoms Midde Yesh Atid 24 17 16 13 15 11 19
HaIchud HaLeumi-Tkuma -> HaTzionut HaDatit Nasionale Unie-Tkuma -> Religieuse Sionistiese Party Regs-nasionalisties, religieus Tkuma -> Religieuse Sionistiese Party 14 6 2 2 2
HaMaḥane HaMamlakhti Party van Nasionale Eenheid Midde-nasionalisties Party van Nasionale Eenheid 12
Kahol Lavan Blou en Wit Midde-nasionalisties Blou en Wit 8 8 33 33 35
Hosen L'Yisrael Veerkragtigheid Israel Midde-nasionalisties Veerkragtigheid Israel 8 8 12 14 14
Tikva Hadasha Nuwe Hoop Liberaal, nasionalisaties Nuwe Hoop 4 6
Shas Sefardiese Torah Wagters Ultra-Ortodoks (Sefardies) Shas 11 9 9 9 8 7 11 10 12
Yahadut HaTorah HaMeuḥedet Verenigde Torah Jodedom Ultra-Ortodoks (Asjkenasies) Verenigde Torah Jodedom 7 7 7 7 8 6 7 5 6
Agudat Yisrael Bond van Israel Religieus (Asjkenasies), Chassidies Agudat Yisrael 4 3 3 4 4 3 4 3 3
Degel HaTorah Vlag van die Thora Religieus (Asjkenasies), Mitnagdies Degel HaTorah 3 4 4 3 4 3 3 2 3
Yisrael Beiteinu Israel Ons Huis Regs-nasionalisties, sekulêr Yisrael Beiteinu 6 7 7 8 5 6 13 15 11
Ra'am Verenigde Arabiese Lys Arabies, Islamisties Ra'am 5 4 4 3 2 3 3 3 3
Hadash Arabiese Front voor Vrede en Gelykheid Arabies, links (Kommunisties) Hadash 4 3 5 5 4 5 4 4 3
Ta'al Arabiese Beweging voor Vernuwing Arabies, sekulêr Ta'al 1 2 3 2 2 2 1 1 1
HaAvoda Die Arbeidsparty Links (Sosiaaldemokraties) Arbeidsparty 4 7 2 5 6 19 15 8 19
Yamina Regs Regs-nasionalisties, (religieus) Yamina 7 6 7
HaYamin HeHadash Nuwe Regs Regs-nasionalisties Nuwe Regs 7 3 3
al-Qa'imah al-Mushtarakah / HaReshima HaMeshutefet Arabies Gesamentlike Lys 6 15 13 13
Meretz Vitaliteit Links, sekulêr Meretz 6 4 3 4 5 6 3 5
Balad Nasionaal-Demokratiese Vergadering Arabies, links (Sosialisties) Balad 1 3 3 2 3 3 3 3
HaAvoda-Gesher-Meretz Midde-links Arbeidsparty-Gesher-Meretz 7
Telem Midde-nasionalisties Telem 5 5 5
HaBayit HaYehudi Die Joodse Huis Regs-nasionalisties, religieus Die Joodse Huis 1 2 3 8 12 3
Gesher Midde Gesher 1 1
Kulanu Ons Alle Midde-regs Kulanu 1 4 10
HaAvoda-Gesher Midde-links Arbeidsparty-Gesher 6
HaMaḥaneh HaDemokrati Links Demokratiese Unie 5
Ihud Miflagot HaYamin Unie van Regtervleuel Partye Regs-nasionalisties, religieus Unie van Regtervleuel Partye 4 5
onafhanklik 1 1
HaTnu'a HaYeruqa Groene Beweging 1
Yisrael Demokratit Israel Demokratiese Party 1
HaMaḥaneh HaẒiyoni Midde-links Sionistiese Unie 24
Hatnuah Die Beweging Midde-links Hatnuah 5 6
Kadima Voorwaarts Midde Kadima 2 28 29
Ha'Atzma'ut Onafhanklik Midde-links Onafhanklik 5
Halchoed HaLe'oemie Nasionale Unie Regs-nasionalisties Nasionale Unie 4
Am Shalem Gehele Nasie Sekulêr-religieus Gehele Nasie 1
Halchoed HaLe'oemie – Mafdal Nasionale Unie – Nasionaal-Religieuse Party Regs-nasionalisties, religieus Nasionale Unie – Nasionaal-Religieuse Party 9
Gil Mense wat op pensioen is in die Knesset Ouere Gil 7
Totaal 120 120 120 120 120 120 120 120 120

Notas:

  • 2022: Tkuma -> Religieuse Sionistiese Party (7 s.) (+ Otzma Yehudit (6 s.) en Noam (1 s.))
  • 2022: Party van Nasionale Eenheid (12 s.): Kahol Lavan/Hosen L'Ysrael (8 s.) en Nuwe Hoop (4 s.)
  • 2022: Gesamenlike lys van Hadash (4 s.) met Ta'al (1 s.)

---

  • 2021: Kahol Lavan (8 s.): Hosen L'Ysrael.
  • 2021: Gesamentlike Lys (6 s.): Hadash, Balad en Ta'al.
  • 2021: Yamina (7 s.): Nuwe Regs

---

  • 2020: Likoed (36 s.): Likoed (35 s.) en Kulanu (1 s.).
  • 2020: Kahol Lavan (33 s.): Yesh Atid, Hosen L'Ysrael en Telem.
  • 2020: Gesamentlike Lys (15 s.): Hadash, Ra'am, Balad en Ta'al.
  • 2020: HaAvoda-Gesher-Meretz (7 s.): Meretz, HaAvoda en Gesher.
  • 2020: Yamina (6 s.): Nieu Regs, Tkuma en Die Joodse Huis.

---

  • 2019 sept: Kahol Lavan (33 s.): Hosen L'Ysrael, Yesh Atid, Telem en onafhanklik.
  • 2019 sept: Gesamentlike Lys (13 s.): Hadash, Balad, Ra'am en Ta'al.
  • 2019 sept: Yamina (7 s.): Nieu Regs en Unie van Regtervleuel Partye.
  • 2019 sept: Unie van Regtervleuel Partye (4 s.): Die Joodse Huis en Tkuma.
  • 2019 sept: HaAvoda-Gesher (6 s.): HaAvoda en Gesher.
  • 2019 sept: Demokratiese Unie (5 s.): Meretz, Groene Beweging en Israel Demokratiese Party.

---

  • 2019 april: Kahol Lavan (35 s.): Hosen L'Ysrael, Yesh Atid, Telem en onafhanklik.
  • 2019 april: Unie van Regtervleuel Partye (5 s.): Die Joodse Huis en Tkuma.
  • 2019 april: Gesamenlike lys van Hadash (4 s.) met Ta'al (2 s.).
  • 2019 april: Gesamenlike lys van Balad (2 s.) met Ra'am (2 s.).

---

  • 2015: Sionistische Unie (24 s.): Arbeidsparty en Hatnuah.
  • 2015: Gesamentlike Lys (13 s.): Hadash, Balad, Ra'am en Ta'al.

---

  • 2013: Gesamentlike lys van Likoed met Yisrael Beitenu (31 s.).

---

  • 2009: Arbeidsparty: 13 oorspronklik, 5 na Onafhanklik.
  • 2009: Shas: 11 oorspronklik, 1 na Gehele Nasie.

---

  • alle jare: Verenigde Torah Jodedom: Agudat Yisrael en Degel HaTorah.

Sien ook

Verwysings

Beelde

Bronnelys

Eksterne skakels

35°12′18.70″O / 31.776694°N 35.2051944°O / 31.776694; 35.2051944

Tags:

Knesset Onglangse geskiedenisKnesset VerkiesingsKnesset Sien ookKnesset VerwysingsKnesset BeeldeKnesset BronnelysKnesset Eksterne skakelsKnessetHebreeusIsraelJerusalem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalPersoonlike voornaamwoordMane van GalileiLys van bekende Suid-AfrikanersApartheidGezina, PretoriaKrokodilBeeldspraakDrie-eenheidKonsonantGestremdheidSeksueel oordraagbare infeksieSwartPeach van PletzenErfenisLys van politieke partye in Suid-AfrikaToringSwartbewussynsbeweging1990Erektiele disfunksieDramaWaterAborsieLys van elemente volgens simboolAnale seksLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNederlandGewasboerdery in Suid-AfrikaDomineeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBTWSeevlakstygingEllipstekenSimboolHeuningbyVeelvoudige sinMIV/vigs in Suid-AfrikaSpringbokLimfvatstelselNoord-KaapDirekte en Indirekte redeWelwitschiaHerpes simplexAsemhalingDomkragLSelfmoordMigrasie van diereBysteekRookgewoontePoesNatuurWikipediaVersoeningsdagLys van Afrikaanse skrywersSoortnaamYsterPuberteitToekoms van die AardeBernice WestNicole StraussPlastiekSpoorvervoer in Suid-AfrikaPretoriaSwangerskapRonelda KamferArmoedeverligtingVroueregtePriemgetalRooikatMark (ekonomie)Lodewyk XVI van FrankrykKlimaatsverandering in AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieWorcester🡆 More