Bekrapte Leerbaadjie

Die Bekrapte leerbaadjie (Aluterus scriptus) is 'n vis wat wêreldwyd in alle tropiese en subtropiese water voorkom.

Plaaslik kom dit aan die ooskus van Afrika, suidwaarts tot in die suidelike Oos-Kaap voor. In Engels staan die vis bekend as die Scribbled filefish.

Bekrapte leerbaadjie
Bekrapte Leerbaadjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Aluterus
Spesie:
A. scriptus
Binomiale naam
Aluterus scriptus
(Osbeck, 1765)

Identifikasie

Die vis word tot 100 cm lank. Die vis is lank en skraal en die stertvin is lank soos 'n langhaarborsel. Die vis is liggrys tot donker olyfbruin van kleur. Die kleurskakering word deur die omgewing bepaal. Daar is ook onreëlmatige blou kolletjies, kort strepies en ook swart kolletjies op die lyf en kop.

Hulle leef in tropiese strandmere en aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 2 tot 80 m diep is. Die onvolwasse visse word soms onder materiaal gevind wat op die oppervlakte dryf. Die vis neig om teen snaakse hellings te swem, is sku en alleenlopend. Hulle vreet 'n groot verskeidenheid plante en bodemdiertjies.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Bekrapte Leerbaadjie IdentifikasieBekrapte Leerbaadjie Sien ookBekrapte Leerbaadjie BronBekrapte Leerbaadjie Eksterne skakelBekrapte Leerbaadjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KinderregteFotosinteseBoerboelAlkoholismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDialoog in fiksieKatoenSoweto-opstandKompasJavaScriptWikimedia-stigtingVerkoueNarkoseHipoteseDrinkwatervoorsieningMaatskaplike verantwoordelikheidSomerWiskundeKevin RuddWet op Bantoe-onderwysRob HersovKernoorlogWet op NaturellengrondMenseregteOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsAdolf HitlerPad na jou hartWinnie Madikizela-MandelaMenseregtedagMIVRuimteEkonomiese sektorKunsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDemi Lee MooreMangelontstekingSonja HerholdtIndustriële RevolusieAkademiaLugbesoedelingVersoeningsdagAtoomKlitorisCeresJode in Suid-AfrikaHartversakingBlaar20ste eeuTrekarbeidKlereDonkieEkologieGriekwa-AfrikaansIntensiewe vormAsemhalingEskomLeah van NiekerkPirow BekkerN.P. van Wyk LouwVars waterSpeelkaartNasiebouOligopolieSekondêre sektor van die ekonomieYsterWêreld- Ekonomiese ForumBreinVoedingKaapstadse waterkrisis 2015-2018EngelsArmoedeverligtingJo BlackDurban🡆 More