Barbara Cason

Barbara Cason (15 November 1928 – 18 Junie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente House of Dark Shadows (1970) en The Honeymoon Killers (1970), en in die televisiereekse Remington Steele (1982) en It's Garry Shandling's Show. (1986).

Barbara Cason
Geboorte (1928-11-15)15 November 1928
Sterfte 18 Junie 1990 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1970: House of Dark Shadows
  • 1970: The Honeymoon Killers

Televisiereekse

  • 1970: Comedy Tonight
  • 1972: The New Temperatures Rising Show
  • 1976: Tony the Pony
  • 1977: Carter Country
  • 1982: Remington Steele
  • 1986: It's Garry Shandling's Show.

Televisierolprente

  • 1978: With This Ring
  • 1982: Memories Never Die

Eksterne skakels

Tags:

Barbara Cason FilmografieBarbara Cason Eksterne skakelsBarbara CasonVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BurgerregteLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaGroot vyfKerngeneeskundeSonenergieWêreld- Ekonomiese ForumGeskiedenis van AfrikaansDonderstormLeeuSlag van BloedrivierBloeddrukPolitieke partyBuffelFabelLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEben EtzebethVigsSpecial Air ServiceKaapstadse waterkrisis 2015-2018OrtopedieKweekhuisgasVrugSuiwelprodukMoskouKomplementêre kleureBerlynse MuurSharpeville-slagtingPuberteitNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van medisinale kruieStikstofWieg van die MensdomAnneli van RooyenStadLys van Afrikaanse televisiereekseSwamByvoeglike naamwoordPoesRob HersovDepressie (gemoedstoestand)Vlieg (dier)KoolstofdioksiedPersoon (taalkunde)MaagsweerPaddaTrigeminale neuralgieDroomAardbewingChirurgieAfrikaanse woordelys en spelreëlsGoogleWoordEdel Agtvoudige PadMag (sosiale wetenskappe)PolisiePankreasLeonardo da VinciJo BlackVars waterVormImpakte van toerismeVarkNierversakingSeksuele penetrasieBrandmondsindroomAfrikaanse taalleerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Desmond TutuDemi Lee MooreWikimedia-stigtingTrekarbeidHoofstadOntwikkelde landKlein-KarooLenteHector PietersonNiersteen🡆 More