Balk-Vingervin

Die Balk-vingervin (Cheilodactylus pixi) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor tussen Knysna en Koffiebaai.

Dit was al eenkeer gefotografeer by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Barred fingerfin.

Balk-vingervin
Balk-Vingervin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cheilodactylus
Spesie:
C. pixi
Binomiale naam
Cheilodactylus pixi
Smith, 1980

Voorkoms

Die vis is ligkleurig met 5 skuins strepe oor die lyf en daar is geen donker merke op die pektorale- of stertvinne nie. Die vis word tot 18 cm groot.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Balk-Vingervin VoorkomsBalk-Vingervin Sien ookBalk-Vingervin BronBalk-Vingervin Eksterne skakelBalk-Vingervin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoudHemelvaartKorrupsieRobert SobukweAngolaPreseminale vloeistofBek-en-klouseerKoos du PlessisWelwillendheidsdagMond20ste eeuHeupvervangingJaarDialoog in fiksieRefentse MorakeLetterlike en figuurlike taalgebruikGeweldNiemetaalKoolstofMaselsAl-FatihaVioolPampoentjiesKindersiektesKrimpvarkieLys van Kaapstad se voorstedeKoorsblaarEnkelvoudige sinArendUitwerking van klimaatsveranderingDelft, KaapstadSeksismeMark (ekonomie)LiefdeJeuksiekteMenseregtedagBloedvergiftigingBlack SashNierversakingDesimale breukeByFacebookRoesLys van nedersettings in Suid-AfrikaPikkewynOnderwysGrondwet van Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneMynbouAsemhalingKersfeesAnale kankerVars waterAppendiksEugenetikaKalsiumVeerLenteJoodse kalenderFranse RewolusieStedelike hitte-eilandFraktuurDaggaGeskiedenis van Suid-AfrikaArabiesKoolhidraatWaterkringloopDansAtoomLys van Suid-Afrikaanse skrywersDriedimensioneelHernubare energieNaaldekokerBrongitisEienaamOseaanbesoedeling🡆 More