Balearica

Balearica is 'n genus van voëls in die familie van kraanvoëls (Gruidae).

Die genus omvat 2 spesies.

Balearica
Balearica
'n Mahem
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Balearica

Brisson, 1760
Spesies

Balearica pavonina
Balearica regulorum

Sinonieme

Basityto

Voëls in die genus kom vandag slegs in Afrika suid van die Sahara voor. Hulle is die enigste kraanvoëls wat hul neste in bome maak. Soos alle kraanvoëls vreet hulle insekte, reptiele en klein soogdiertjies.

Spesies

Sien ook

Verwysings


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koue OorlogSpringbokafrigtersEerste WêreldoorlogAristotelesKinderregteKroonstadEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBeroerteBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021VulkaanElandréMonopolieLiefdeDemokratiese AlliansiePortugalRivierBinnelandersLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMelaatsheidGroepsgebiedewetSharpeville-slagtingNoag se arkBiljoenVingerseksZambiëAnale kankerHorlosieSias ReineckeOrthopteraMasizole MnqaselaLys van Kaapstad se voorstedeNasionale VrouemonumentAngolese BurgeroorlogNasiebouVeelvuldige skleroseGevlekte muisvoëlTsoenamiReënspinnekopWerkloosheidLondenAustraliëUniversiteit StellenboschKappie (skryfteken)Johannes KerkorrelPersBruin huisslangSitrusVerkleurmannetjieBloemfonteinWikipediaWet op Bantoe-onderwysAvbobSeksuele stimulasieJavaScriptPomeloLeeudoringstadEgipteLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWiskundeLys van landeDigvormEkonomie van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVratPaddaInsekMisdaadStedelike hitte-eilandJenewerbessieMaagsweerChirurgieSkisofrenie🡆 More