Volk Aymara

Die Aymara (Aymara: Aymaranaka luister (hulp·inligting)) is 'n etniese groep inheems aan Noordwes-Argentinië, Wes-Bolivië, Noordoos-Chili en Suidoos-Peru wat met die taal Aymara verband hou.

Die etniese groep omvat sowat 2 miljoen mense en hulle praat Aymara of Spaans as moedertaal. Dit is naas die Quechua een van die grootste inheems etniese groepe in Suid-Amerika.

Aymara
Volk Aymara
Tradisionele Aymara-seremonie in Copacabana aan die Titicacameer se oewer, Bolivië.
Totale bevolking: ca. 2 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Bolivië Bolivië 1,5 miljoen

Vlag van Peru Peru 220 380
Vlag van Chili Chili 114 523
Vlag van Argentinië Argentinië 20 822

Taal: AymaraSpaans
Geloofsoortuiging: Christendom (Rooms-Katolieke Kerk), aangepas aan tradisionele oortuigings
Verwante etniese groepe: Quechua
Volk Aymara
Die Wiphala, vlag van die Aymara

Die Aymara leef in die sentrale Andesstreek suidoos van die Titicacameer en oos van die Atacamawoestyn. Hulle vorm 17% van Bolivië se bevolking en een van die mees bekende Aymara is Evo Morales, Bolivië se 80ste president.

Die tuisland van die Aymara is in die laat 15de of vroeë 16de eeu deur die Inka-ryk verower en het met die latere Spaanse verowering van die Inka-ryk onder Francisco Pizarro deel van die Spaanse Ryk geword. As gevolg van die Spaans-Amerikaanse Onafhanklikheidsoorloë (1810–25) het die Aymara onder die owerheid van die onafhanklike lande Bolivië en Peru gekom. Na die Salpeteroorlog (1879–83) het Chili grondgebied ontvang wat deur die Aymara bewoon is.

Verwysings

Eksterne skakels

Volk Aymara 
Verspreiding van inheemse groepe in Chili

Tags:

ArgentiniëAy-aymara.ogaAymaraBoliviëChiliEtniese groepLêer:Ay-aymara.ogaMoedertaalPeruQuechua (volk)SpaansSuid-AmerikaTaalWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BTWLionel MessiInfeksieDwelmmiddelVolhoubaarheidAfrikanersSaartjie BaartmanGoogleViëtnamJohannes MeintjesCristiano RonaldoRomeinse RykKangogrotteDramaAfrikaanse Taalmonument (Welkom)EendbekdierVaalrivierDigtheidKrampLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Toestand van materieNasionalismeGemeenskapBorsteIndustriële RevolusieKewerSuid-SothoMoedersdagJeuksiekteOrale seksWaterbesparing in Suid-AfrikaAartappelKersfeesGriekse teaterTandbederfYouTubeLettergreepLetterkundeSterTuisbladMartin Luther King jr.VarkRobbeneilandWinnie Madikizela-MandelaRuslandKunselementeOorstromingBruce FordyceKinderregteLeierskapBloemfonteinGraaff-ReinetHulpwerkwoordPoësieNatuurrampWaterbesoedelingAnale seksDie GelofteJan van TonderHartaanvalMIVNasionale VrouemonumentLeeuDieremishandelingKolonisasieCremonaVoegwoordGeslagsgelykheidSlag van Cuito CuanavaleOrgasmeTienie HollowayKoos BekkerRoesHemelvaartHoofkarakterKaroo🡆 More