Aspalathus Ulicina: Plantspesie

Aspalathus ulicina is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die berge rondom Tulbagh voor. Die plant het 'n beperkte voorkomsgebied van 401 km² en word beskerm deur die berge. Dit is deel van die fynbos en word beskou as seldsaam.

Aspalathus ulicina
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. ulicina
Binomiale naam
Aspalathus ulicina
Eckl. & Zeyh., (1836)
Sinonieme
  • Achyronia ulicina (Eckl. & Zeyh.) Kuntze

Die plant het twee subspesies:

  • Aspalathus ulicina subsp. kardauwensis R.Dahlgren
  • Aspalathus ulicina subsp. ulicina

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiskriminasieLys van NG gemeentesAfrikanernasionalismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAsemhalingBorskankerPolitieke partyAB de VilliersDuitslandSmaakWes-KaapGroepsgebiedewetHoenderRenosterIronieErfenisdag (Suid-Afrika)FluoorHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMeningsverskil oor aardverwarmingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogPaasfeesFiela se kindOorkruipersWhatsAppByvoeglike naamwoordKultuurElana AfrikaZack du PlessisThomas EdisonMaagsweerNierversakingLionel PetersonGrondsoorteHeelgetalGoudChromatografieReënspinnekopKindersiektesBronsOutismeNatuurSeptimius AwardsMaroela MediaBetonWaterbesoedelingDesmond TutuCarike KeuzenkampHematurieJohann de LangeReënBolandse aardbewing van 1969Ekonomie van Suid-AfrikaCeresDigvormPampoentjiesMarie AntoinetteKarakteriseringEnsiklopediePankreasMaanTienie HollowaySkoolKunsmatige algemene intelligensieNiersteenLys van Afrikaanse rolprenteBeesvleisGautengOlimpiese SpeleGesonde dieetLika BerningWet op Bantoe-onderwysStollingsgesteenteBTW🡆 More