Arlington, Texas

Arlington is 'n hoofstad in die Amerikaanse deelstaat Texas, geleë in Tarrant County.

Dit is deel van die Middelstedestreek van die Dallas–Fort Worth–Arlington metropolitaanse gebied, ongeveer 19 km oos van die middestad van Fort Worth en 32 km wes van die middestad van Dallas.

Arlington
Arlington, Texas

Kaart Wapen
Arlington, Texas
Arlington, Texas
Vlag
Arlington, Texas
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Arlington, Texas Texas
 Koördinate 32°42′N 97°07′W / 32.700°N 97.117°W / 32.700; -97.117
 Stigting 1876
 Oppervlakte:  
 - Totaal 258,2 vk km
 Hoogte bo seevlak 184 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2016) 392 772
 - Bevolkingsdigtheid 1 472/vk km
 Tydsone SST (UTC -6)
 Somertyd SDT (UTC -5)
 Burgemeester Jeff Williams (R)
 Amptelike Webwerf arlingtontx.gov
Arlington, Texas
BY&T Stadion – Mei 2009

Volgens die Amerikaanse Sensusburo se skatting het die stad 'n bevolking van byna 379 577 aan die einde van 2013 gehad, wat dit die derde grootste munisipaliteit in die metropolitaanse gebied maak. Arlington is die 48ste digsbevolkte stad in die Verenigde State van Amerika en die sewende grootste stad in die deelstaat Texas.

Arlington grens aan Kennedale, Grand Prairie, Mansfield en Fort Worth. Arlington is gestig in 1876 langs die Texas-Pasifiese-spoorlyn. Die stad is genoem na Generaal Robert E. Lee se Arlingtonhuis in Arlington County, Virginië. Arlington het gegroei as 'n katoenboerderysentrum, en is geïnkoropreer op 21 April 1884. Die stad kon spog met lopende water, elektrisiteit, natuurlike gas en telefoondienste teen 1910, asook 'n openbare skoolstelsel. Teen 1925 is die bevolking op 3 031 geskat, en dit het aangegroei tot meer as 4 000 voor die Tweede Wêreldoorlog.

Grootskaalse industrialisasie het in 1954 gevolg, met die opening van 'n General Motors-monteeraanleg. Die motor en ruimtevaartontwikkeling het die stad een van die land se grootste bevolkingsgroeikoerse tussen 1950 en 1990 besorg. Arlington is een van die "boomburbs", die uiters vinnig-groeiende voorstede van die post-Tweede Wêreldoorlog-era. Die Amerikaanse Sensusburo se bevolkingsyfers vir die stad vertel die storie: 7 692 (1950), 90 229 (1970), 261 721 (1990), 365 438 (2010) en byna 374 000 teen 2011. Tom Vandergriff het as burgemeester gedien van 1951 tot 1977 gedurende 'n tydperk van sterk ekonomiese ontwikkeling. Die temapark "Six Flags Over Texas" is in 1961 in Arlington geopen.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DallasFort WorthTexas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Wynand StrydomSeksposisieBeesDanie du ToitMaroela MediaTransistorTurksvyNoord-Sotho (taal)IndonesiëVlag van Suid-AfrikaHondsdolheidWaterPeach van PletzenPaddaHartaanvalFrankrykKantons van SwitserlandKalender2023Karlien van JaarsveldGrondBloedgroepGalblaasShine4InfeksieChetan BhagatTuisbladNazi-DuitslandSlaapapneeDurbanDassiedeurNelson MandelaDemokrasieGrieksReële getalAfrikaanse TaalmonumentEkologieVoedingRooikatFopnuusMynbouCarles PuigdemontSkarlakenkoorsStompkopkewerAntieke EgipteLianie MaySonenergieNaaktheidJodiumSekelbosSaoedi-ArabiëAfkortingVergasserFord AngliaOlifantsoorBoer Soek 'n Vrou16 NovemberNoot vir NootByvoeglike naamwoordRooilipslangMiltSweedsSelfstandige naamwoordBaardskeerder-spinnekopSpaanse trappeRuslandRenier van RooyenWindenergieBrein🡆 More