Tarentaalaalwyn: Plant spesie

Die Tarentaalaalwyn (Aristaloe aristata, voorheen Aloe aristata) is die enigste spesie wat tot die genus Aristaloe hoort en Aristaloe is dus 'n monotipiese takson.

Die plant kom in Lesotho, Vrystaat, KwaZulu-Natal, die Noord- en Oos-Kaap voor. Die plant is klein, die blare vorm digte rosette wat tot 150 mm in deursnee word. Dit is 'n gewilde huis plant en blom van November tot Desember. Die blare is dik, inwaarts gebuig en 80 - 100 mm lank. Hulle is groen met wit punte.

Tarentaalaalwyn
Tarentaalaalwyn: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aristaloe
Spesie:
A. aristata
Binomiale naam
Aristaloe aristata
(Haw.) Boatwr. & J.C.Manning, 2014
Sinonieme
  • Aloe aristata Haw.
  • Aloe aristata var. leiophylla Baker
  • Aloe aristata var. parvifolia Baker
  • Aloe ellenbergeri Guillaumin
  • Aloe longiaristata Schult. & Schult.f.
  • Tulista aristata (Haw.) G.D.Rowley

Die plant se habitat wissel, in die Karoo kom hulle in warm, droë sanderige gebiede voor, maar op ander plekke word hulle gevind in diep, skaduryke rivierwoude asook die bergagtige grasveld van Lesotho.

In Engels staan dit as die Guinea-fowl Aloe bekend en in Afrikaans as die baardaalwyn en die langnaaldaalwyn.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Tarentaalaalwyn GaleryTarentaalaalwyn Sien ookTarentaalaalwyn BronneTarentaalaalwyn VerwysingsTarentaalaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GalblaasLutheranismeWaterbesoedelingUnited Democratic FrontSpesieMiG-292023 Spaanse Grand PrixWhatsAppWikimedia-stigtingDramaHartversakingNaboomEekhoringVulkaanGeelsugBosluisbytkoorsWerkersdagRod AlexanderLianie MayJesus van NasaretSlag van Cuito CuanavaleKrimpvarkieAalwynGeelhoutBlouwildebeesWaterstofHeuningbyVeelrassige pornografieRina HugoVliegtuigKolonoskopieVryheid van spraakXVerenigde koninkrykTMierLys van Afrikaanse televisiereekseDie CampbellsSelfmoordVoortplantingDikdermWetenskaplike klassifikasieSirkusTurksvyTierboskatArmand AucampGregoriaanse kalenderKokerboomGeskiedenis van die KaapkolonieBlackie Swart (sanger)MiddelmisbruikHoër Landbouskool BolandIntensiewe vormKaapstadPeach van PletzenDermpoliepKabeljouNeels van JaarsveldKolitisMadison IvyOrale seksGenesisWerkloosheidHondsdolheidOu Apostoliese KerkEreksieLys van lande volgens bevolking1986ProteïenAkademiaQRichard van der WesthuizenRassismeAardverwarmingSybel CoetzeeLys van Suid-Afrikaanse skrywersRugby🡆 More