Annecy

Annecy is 'n Oos-Franse stad wat aan die noordelike hoek van die Annecy-meer (Lac d'Annecy, 27 km²) en sowat 35 km suid van Genève, Switserland geleë is.

Die stad met 'n bevolking van sowat 50 000 dien as prefektuur (hoofstad) van die département Haute-Savoie.

Annecy
Annecy

Kaart Wapen
Annecy
Annecy
Vlag
Annecy
 Land Annecy Frankryk
 Région (Admin. gewes) Auvergne-Rhône-Alpes
 Département Haute-Savoie
 Koördinate 45°54′N 6°8′O / 45.900°N 6.133°O / 45.900; 6.133
 Stigting Voor 43 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 13,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 447 m (416-926 m)
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 50 115
 - Bevolkingsdigtheid 3 671/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Jean-Luc Rigaut
 Amptelike webwerf Annecy

Annecy was naas München en Pyeongchang, Suid-Korea een van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2018.

Tags:

FrankrykGenèveSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos du PlessisBoelieryGetalMediaWikiInsekAnale kankerHartversakingThys die BosveldklongHannes van WykSteenkoolSeetherErfenisBorsteSonkragSeksRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DundermPersentasieChristendomLettergreepConsolidated B-24 LiberatorOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaRacheltjie de BeerFamilie (verwantskap)IndiëAnale seksNeurenberg-verhoreItaliëPseudowetenskapSeksueel oordraagbare infeksieEben EtzebethWes-AfrikaLabia (geslagsdele)SkerpioenChris BlignautKoperBloukraanvoëlMenslike seksuele gedragRichard GaddLys van Suid-Afrikaanse musikanteGronddegradasieMoedersdagAfrikaanse WikipediaKweekhuiseffekBrongitisSirkelJaco JacobsKonjunktivitisLemoenVlag van Suid-AfrikaKrimpvarkieKnopiespinnekopKonsentrasiekampDroogteLys van medisinale kruieAfrikanersDonkieSoweto-opstandStedelike hitte-eilandVulvaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHennie MaasProvinsies van Suid-AfrikaCovid-19-pandemieKoppeltekenKhoisanSally EsterhuizenOorkruipersKlimaatveranderingLetterlike en figuurlike taalgebruikJennifer ZamudioNoag se arkAppel (sanger)BesoedelingNylsvley-natuurreservaatWêreld- Ekonomiese Forum🡆 More