Streepwangwillie

Die streepwangwillie (Arizelocichla milanjensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in bergwoude en woudrande.

Dit straan in Engels bekend as die Stripe-cheeked Greenbul. Die voël leef in die hoogland van Zimbabwe.

Streepwangwillie
Streepwangwillie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Arizelocichla
Spesie:
A. milanjensis
Binomiale naam
Arizelocichla milanjensis
(Shelley, 1894)
Streepwangwillie
Verspreiding van die streepwangwillie in Suider-Afrika
Sinonieme

Andropadus milanjensis

Voorkoms

Die voël het 'n donker olyf groen lyf met 'n grys kop. Die oë is donker en 'n wit sekelmaan strepie oor die oog is kenmerkend. Die dowwe wit wangstrepe is net van naby sigbaar.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maatskaplike verantwoordelikheidOm-te-infinitiefkonstruksieSeksueel oordraagbare infeksieLoodCalviniaNasiebouBloedvergiftigingStudievaardighedeKongo-krisisLeestekenVerkleinwoordNamibiëOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWeervoorspellingErfenishulpbronStikstofWaterkringloopPlantSuiwelprodukVlekvrye staalWaterLys van musiekinstrumenteJo BlackPoësieAarde se atmosfeerEksponentGrondsoorteSonnestelselKlimaatveranderingLiefdeMeervoudNederlandMobutu Sese SekoProteaGeskiedenis van AfrikaansGoeie VrydagKopieregOrale seksChapmanspiek-rylaanLys van Afrika-landeNiemetaalFiela se kindMusiekSkoolAmhariesHandelsmerkTienerPenisNierversakingMateriaalArabiesMenseregtedagMoedersdagSeksuele penetrasieSanskritSowjetunieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBysteekDriedimensioneelSkarlakenkoorsKhoikhoiLys van Kaapstad se voorstedeJan van TonderMaroela MediaAtriale fibrillasiePerdebyeNaaldekokerGalileo GalileiKaapstadse waterkrisis 2015-2018Sharpeville-slagtingSwartkwasmuishondJSEPlae van Egipte🡆 More