Andrés Iniesta

Andrés Iniesta Luján (gebore op 11 Mei 1984 in Fuentealbilla) is 'n Spaanse sokkerspeler.

Hy speel sedert 1996 as middelvelder by FC Barcelona en draf ook vir die Spaanse nasionale sokkerspan uit. Sy bynaam is El Blanquito (Die Bleekgesig), wat na sy bleek gelaat verwys, 'n familietrek van sy moeder se kant.

Andrés Iniesta
Andrés Iniesta
Andrés Iniesta in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamAndrés Iniesta Luján
Gebore11 Mei 1984 (1984-05-11) (39 jaar oud)
GeboorteplekFuentealbilla, Spanje
Lengte1,71 m
SpeelposisieMiddelveldspeler
Klubinligting
Huidige klubBarcelona
Nommer8
Jeugloopbaan
1994–1996Albacete
1996–2001Barcelona
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2001–2003Barcelona B54(5)
2002–Barcelona358(33)
Nasionale span
2000Spanje O152(0)
2000–2001Spanje O167(1)
2001Spanje O174(0)
2001–2002Spanje O197(1)
2003Spanje O207(3)
2003–2006Spanje O2118(6)
2006–Spanje102(12)
2004Katalonië1(0)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 4 Mei 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 11:34, 13 Oktober 2014 (UTC)

Op 11 Julie 2010 teken hy Spanje se enigste doel tydens die eindstryd van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 teen Nederland aan. Met die doel wen Spanje die toernooi, die eerste keer in die geskiedenis wat die eer hulle te beurt val.

Internasionale loopbaanstatistieke

Vir die Spaanse nasionale sokkerspan:

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
2006 8 0
2007 12 5
2008 14 1
2009 5 0
2010
Totaal 39 6

Verwysings

Tags:

11 Mei1984FC BarcelonaFuentealbillaSokkerSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noord-KaapSaartjie BaartmanOligopolieSwaziNederlandsSoogdierTuisbladTaalFotosinteseVrugbaarheidWolkDeelteken en umlautNamibiëGesonde dieetGewone luislangCurly HowardLetterlike en figuurlike taalgebruikStaat PalestinaGroot vyfHeidelberg, GautengMangelontstekingAsemhalingNaaldekokerKernkragHematurieGewone breukeLeeuBosluisbytkoorsIngenieursweseBeurtkragNarsistiese persoonlikheidsteuringRooibloedselEskomSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTweede VryheidsoorlogPuberteitRugbyMarie AntoinetteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Antjie KrogEnkelvoudige sinSelfstandige naamwoordHartSeksueel oordraagbare infeksieKindermishandelingOntdekking van goud in Suid-AfrikaSuid-EuropaTegnologieRuimteVleilandEendbekdierWaterpokkiesBruin huisslangGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMaroela MediaGroepsdrukTelwoordEben EtzebethWerkersdagVergelykings (taalkunde)Olimpiese SpeleSlawernyOrthopteraKitaarGrootste rampe in Suid-AfrikaNG gemeente TheunissenOlifantKasteel die Goeie HoopDwelmmiddelOnse VaderRacheltjie de BeerJo BlackKewerErosietipesSkildklierRuan Pienaar🡆 More