Europese Sokkerkampioenskap 2012

Die Europese Sokkerkampioenskap 2012 (UEFA Europa-beker; amptelik UEFA EURO 2012, Pools: Mistrzostwa Europy w Piłce Nożnej 2012, Oekraïens: Чемпіонат Європи з футболу 2012) het van 8 Junie tot 1 Julie 2012 in Pole en Oekraïne plaasgevind.

Dis was die 14de aanbieding van die UEFA Europa-beker-toernooi en die eerste keer wat Pole en Oekraïne die geleentheid gekry het om as gashere op te tree, en die derde keer dat dit deur twee lande gesamentlik aangebied is.

Europese Sokkerkampioenskap 2012
UEFA Euro 2012
Europese Sokkerkampioenskap 2012
Logo van die Sokkerkampioenskap
Toernooi-inligting
Gasheerlande Vlag van Pole Pole
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Datums 8 Junie – 1 Julie
Spanne 16 (van 1 konfederasie)
Stadions (in 8 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Spanje Spanje (3 titels)
Tweede plek Vlag van Italië Italië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 31
Doele 76 (2.45 per wedstryd)
Bywoning 1 440 896 (46 481 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Kroasië Mario Mandžukić
Vlag van Duitsland Mario Gómez
Vlag van Italië Mario Balotelli
Vlag van Portugal Cristiano Ronaldo
Vlag van Rusland Alan Dzagoef
Vlag van Spanje Fernando Torres (3 doele)
Beste speler Vlag van Spanje Andrés Iniesta
← 2008
2016
Europese Sokkerkampioenskap 2012
Die Europese Sokkerkampioenskaptrofee waarom meegeding is

16 spanne vanuit verskeie Europese lande het aan die toernooi deelgeneem. Die verdedigende kampioen Spanje het die trofee gewen nadat hulle Italië op 1 Julie in die Olimpiese Stadion in Kijif met 4–0 geklop sodoende hulle derde Europese titel ingepalm het. Omdat Spanje weens sy wêreldbekertitel by die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 reeds vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 gekwalifiseer was, het die naaswenner Italië in plaas daarvan gekwalifiseer. Die twee gashere Pole en Oekraïne is reeds in die groepfase uitgeskakel, soos die gashere van die Europese Sokkerkampioenskap 2008, Oostenryk en Switserland.

Toewysing

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Lwif, Oekraïne: aftel na die begin van die UEFA Euro 2012

Vir die Europese Sokkerkampioenskap 2012 het sewe lande hulleself as kandidate beskikbaar gestel: Griekeland, Italië en Turkye het afsonderlik meegeding, Kroasië en Hongarye asook Pole en Oekraïne het elkeen gemeenskaplike aansoeke ingedien.

Die stemming was in twee fases opgedeel, die eerste rondte op 8 November 2005 en die tweede rondte op 18 April 2007 in Cardiff. In die eerste rondte is die aansoeke van Griekeland en Turkye uitgeskakel en die getal kandidate tot drie verklein. In die tweede rondte is eers die gemeenskaplike kandidatuur van Kroasië en Hongarye uitgeskakel en aansluitend dié van Italië. Uiteindelik is Pole en Oekraïne op 18 April 2007 in Cardiff deur die UEFA gekies as die gashere vir die Europese Sokkerkampioenskap 2012.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Europese Sokkerkampioenskap 2012
Land Rondte 1 Rondte 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Pole en Europese Sokkerkampioenskap 2012  Oekraïne 7 8
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië 11 4
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Kroasië en Europese Sokkerkampioenskap 2012  Hongarye 9 0
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Turkye 6
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland 2

Kwalifisering

Die twee gashere Oekraïne en Pole het regstreeks vir die Europese Sokkerkampioenskap 2012 gekwalifiseer. Tydens die kwalifisering het 51 spanne om die oorblywende 15 plekke meegeding.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Nie ’n geassosieerde lid van UEFA nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Denemarke 8ste 1 2004 Kampioen (1992)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland 11de 11 2008 Kampioen (1972, 1980, 1996)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Engeland 8ste 1 2004 Derde plek (1968)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Frankryk 8ste 6 2008 Kampioen (1984, 2000)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland 4de 3 2008 Kampioen (2004)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Ierland 2de 1 1988 Groepfase (1988)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië 8ste 5 2008 Kampioen (1968)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Kroasië 4de 3 2012 Kwarteindrondte (1996, 2008)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Nederland 9de 7 2008 Kampioen (1988)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Pole 2de 1 2008 Groepfase (2008)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal 6de 5 2008 Naaswenner (2004)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Rusland 10de 3 2008 Kampioen (1960)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Swede 5de 4 2008 Halfeindrondte (1992)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje 9de 5 2008 Kampioen (2008)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Tsjeggië 8ste 5 2008 Kampioen (1976)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Oekraïne 1ste 1 Debuut

Stadions

Die wedstryde is in agt stede en in agt stadions gespeel:

Pole
Warskou Gdansk Wrocław Poznań
Nasionale Stadion PGE Arena Munisipale Stadion Munisipale Stadion
52°14′22″N 21°02′44″O / 52.23944°N 21.04556°O / 52.23944; 21.04556 (Nasionale Stadion) 54°23′24″N 18°38′25″O / 54.39000°N 18.64028°O / 54.39000; 18.64028 (PGE Arena) 51°08′28.2″N 16°56′37.6″O / 51.141167°N 16.943778°O / 51.141167; 16.943778 (Munisipale Stadion, Wrocław) 52°23′51″N 16°51′28″O / 52.39750°N 16.85778°O / 52.39750; 16.85778 (Munisipale Stadion, Poznań)
Kapasiteit: 56 070 Kapasiteit: 39 150 Kapasiteit: 40 000 Kapasiteit: 39 550
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Europese Sokkerkampioenskap 2012  Europese Sokkerkampioenskap 2012  Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Europese Sokkerkampioenskap 2012 
: Spanbasiskamp
: Wedstrydplek
Kołobrzeg
Europese Sokkerkampioenskap 2012 (Pole)
Europese Sokkerkampioenskap 2012 (Oekraïne)
Oekraïne
Kijif Donetsk Charkif Lwif
Nasionale Olimpiese Sportkompleks Donbass Arena Metalist Stadion Arena Lwif
50°26′00.1″N 30°31′18.7″O / 50.433361°N 30.521861°O / 50.433361; 30.521861 (Nasionale Olimpiese Sportkompleks) 48°1′15″N 37°48′35″O / 48.02083°N 37.80972°O / 48.02083; 37.80972 (Donbass Arena) 49°58′51.09″N 36°15′42.13″O / 49.9808583°N 36.2617028°O / 49.9808583; 36.2617028 (Metalist Stadion) 49°46′31″N 24°1′40″O / 49.77528°N 24.02778°O / 49.77528; 24.02778 (Arena Lwif)
Kapasiteit: 64 640 Kapasiteit: 49 400 Kapasiteit: 37 750 Kapasiteit: 32 990
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Europese Sokkerkampioenskap 2012  Europese Sokkerkampioenskap 2012  Europese Sokkerkampioenskap 2012 

Wedstrydbal

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
’n Reuse Adidas Tango 12 in Kijif

Die Adidas Tango 12 was die Europese Sokkerkampioenskap 2012 se amptelike wedstrydbal. Dié bal is na die oorspronklike Adidas Tango-balle genoem; die Tango 12 en sy variante het egter ’n heeltemal ander ontwerp. Variante van die bal is al in ander vername toernooie soos die Afrikanasiesbeker 2012 en die Olimpiese Somerspele 2012 ingespan. Dit is ontwerp vir ’n makliker balbeheer as die volgens bewerings onvoorspelbare Adidas Jabulani van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Formaat

Die Europese Sokkerkampioenskap 2012 is oor 22 dae tussen 16 verskillende nasies oor 31 wedstryde uitgespeel. Dit het op 8 Junie 2012 op die Nasionale Stadion in Warskou met ’n wedstryd tussen die medegasheer Pole en Griekeland afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Nasionale Olimpiese Sportkompleks in Kijif op 1 Julie met die eindstryd tussen Spanje en Italië, waartydens Spanje die Europese Sokkerkampioenskaptrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die Europese Sokkerkampioenskap 2012 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Vr
8
Sa
9
So
10
Ma
11
Di
12
Wo
13
Do
14
Vr
15
Sa
16
So
17
Ma
18
Di
19
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Groep C 2 2 2
Groep D 2 2 2
Uitklopfase
Junie/Julie
Wo
20
Do
21
Vr
22
Sa
23
So
24
Ma
25
Di
26
Wo
27
Do
28
Vr
29
Sa
30
So
1
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1 1 1 1 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Eindstryd

Groepfase

Die Europese Sokkerkampioenskap 2012 is deur 16 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 16 deelnemende spanne in vier groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting vir die groepfase het op 2 Desember 2011 in die Oekraïnepaleis in Kijif plaasgevind.

Groepfase

16 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Die wedstryd tussen Tsjeggië en Pole
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Tsjeggië 3 2 0 1 4 5 -1 6
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland 3 1 1 1 3 3 0 4
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Rusland 3 1 1 1 5 3 +2 4
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Pole 3 0 2 1 2 3 -1 2

8 Junie 2012
18:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Pole 1–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 56 070
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Lewandowski Europese Sokkerkampioenskap 2012  17' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  51' Salpingidis

8 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Rusland 4–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Tsjeggië Munisipale Stadion, Wrocław
Toeskouers: 40 803
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Dzagoef Europese Sokkerkampioenskap 2012  15', Europese Sokkerkampioenskap 2012  79'
Shirokof Europese Sokkerkampioenskap 2012  24'
Pawlyuchenko Europese Sokkerkampioenskap 2012  82'
Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  52' Pilař

12 Junie 2012
18:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland 1–2 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Tsjeggië Munisipale Stadion, Wrocław
Toeskouers: 41 105
Skeidsregter: Stéphane Lannoy (Frankryk)
Gekas Europese Sokkerkampioenskap 2012  53' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  3' Jiráček
Europese Sokkerkampioenskap 2012  6' Pilař

12 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Pole 1–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Rusland Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 55 920
Skeidsregter: Wolfgang Stark (Duitsland)
Błaszczykowski Europese Sokkerkampioenskap 2012  57' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  37' Dzagoef

16 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Tsjeggië 1–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Pole Munisipale Stadion, Wrocław
Toeskouers: 41 480
Skeidsregter: Craig Thomson (Skotland)
Jiráček Europese Sokkerkampioenskap 2012  72' Verslag

16 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland 1–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Rusland Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 55 614
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Karagounis Europese Sokkerkampioenskap 2012  45+2' Verslag

Groep B

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Die wedstryd tussen Duitsland en Portugal
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland 3 3 0 0 5 2 +3 9
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal 3 2 0 1 5 4 +1 6
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Denemarke 3 1 0 2 4 5 -1 3
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Nederland 3 0 0 3 2 5 -3 0

9 Junie 2012
19:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Nederland 0–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Denemarke Metalist-stadion, Charkif
Toeskouers: 35 923
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  24' Krohn-Dehli

9 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland 1–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal Arena Lwif, Lwif
Toeskouers: 32 990
Skeidsregter: Stéphane Lannoy (Frankryk)
Gómez Europese Sokkerkampioenskap 2012  72' Verslag

13 Junie 2012
19:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Denemarke 2–3 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal Arena Lwif, Lwif
Toeskouers: 31 840
Skeidsregter: Craig Thomson (Skotland)
Bendtner Europese Sokkerkampioenskap 2012  41', Europese Sokkerkampioenskap 2012  80' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  24' Pepe
Europese Sokkerkampioenskap 2012  36' Postiga
Europese Sokkerkampioenskap 2012  87' Varela

13 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Nederland 1–2 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland Metalist-stadion, Charkif
Toeskouers: 37 750
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Europese Sokkerkampioenskap 2012  73' Van Persie Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  24', Europese Sokkerkampioenskap 2012  38' Gómez

17 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal 2–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Nederland Metalist-stadion, Charkif
Toeskouers: 37 445
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Ronaldo Europese Sokkerkampioenskap 2012  28', Europese Sokkerkampioenskap 2012  74' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  11' Van der Vaart

17 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Denemarke 1–2 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland Arena Lwif, Lwif
Toeskouers: 32 990
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Krohn-Dehli Europese Sokkerkampioenskap 2012  24' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  19' Podolski
Europese Sokkerkampioenskap 2012  80' Bender

Groep C

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Die Italiaanse span vier Mario Balotelli se eerste doel teen Ierland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje 3 2 1 0 6 1 +5 7
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië 3 1 2 0 4 2 +2 5
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Kroasië 3 1 1 1 4 3 +1 4
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Ierland 3 0 0 3 1 9 -8 0

10 Junie 2012
18:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje 1–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië PGE Arena, Gdansk
Toeskouers: 38 869
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Fàbregas Europese Sokkerkampioenskap 2012  64' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  61' Di Natale

10 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Ierland 1–3 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Kroasië Munisipale Stadion, Poznań
Toeskouers: 39 550
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
St Ledger Europese Sokkerkampioenskap 2012  19' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  3', Europese Sokkerkampioenskap 2012  49' Mandžukić
Europese Sokkerkampioenskap 2012  43' Jelavić

14 Junie 2012
18:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië 1–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Kroasië Munisipale Stadion, Poznań
Toeskouers: 37 096
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Pirlo Europese Sokkerkampioenskap 2012  39' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  72' Mandžukić

14 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje 4–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Ierland PGE Arena, Gdansk
Toeskouers: 39 150
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Torres Europese Sokkerkampioenskap 2012  4', Europese Sokkerkampioenskap 2012  70'
Silva Europese Sokkerkampioenskap 2012  49'
Fàbregas Europese Sokkerkampioenskap 2012  83'
Verslag

18 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Kroasië 0–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje PGE Arena, Gdansk
Toeskouers: 39 076
Skeidsregter: Wolfgang Stark (Duitsland)
Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  88' Navas

18 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië 2–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Ierland Munisipale Stadion, Poznań
Toeskouers: 38 794
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Cassano Europese Sokkerkampioenskap 2012  35'
Balotelli Europese Sokkerkampioenskap 2012  90'
Verslag

Groep D

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Die Oekraïen vier ná sy doel teen Swede
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Engeland 3 2 1 0 5 3 +2 7
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Frankryk 3 1 1 1 3 3 0 4
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Oekraïne 3 1 0 2 2 4 -2 3
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Swede 3 1 0 2 5 5 0 3

11 Junie 2012
19:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Frankryk 1–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Engeland Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 47 400
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Nasri Europese Sokkerkampioenskap 2012  39' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  30' Lescott

11 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Oekraïne 2–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Swede Olimpiese Stadion, Kijif
Toeskouers: 64 290
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Shewchenko Europese Sokkerkampioenskap 2012  55', Europese Sokkerkampioenskap 2012  62' Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  52' Ibrahimović

15 Junie 2012
19:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Oekraïne 0–2 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Frankryk Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  53' Ménez
Europese Sokkerkampioenskap 2012  56' Cabaye

15 Junie 2012
22:00
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Swede 2–3 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Engeland Olimpiese Stadion, Kijif
Toeskouers: 64 640
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Johnson Europese Sokkerkampioenskap 2012  49' (e. d.)
Mellberg Europese Sokkerkampioenskap 2012  59'
Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  23' Carroll
Europese Sokkerkampioenskap 2012  64' Walcott
Europese Sokkerkampioenskap 2012  78' Welbeck

19 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Engeland 1–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Oekraïne Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 48 700
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Rooney Europese Sokkerkampioenskap 2012  48' Verslag

19 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Swede 2–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Frankryk Olimpiese Stadion, Kijif
Toeskouers: 63 010
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Ibrahimović Europese Sokkerkampioenskap 2012  54'
Larsson Europese Sokkerkampioenskap 2012  90+1'
Verslag

Uitklopfase

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Die Engelsman Wayne Rooney se aanval in die kwarteindstryd teen Italië
Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Die Spaanse nasionale sokkerspan nadat hulle die Europese Sokkerkampioenskaptrofee ingepalm het
Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd
                   
21 Junie – Warskou        
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Tsjeggië  0
27 Junie – Donetsk
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal  1  
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal  0
(2)
23 Junie – Donetsk
   Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje  0
(4)
 
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje  2
1 Julie – Kijif
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Frankryk  0  
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje  4
22 Junie – Gdańsk
   Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië  0
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland  4
28 Junie – Warskou
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland  2  
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland  1
24 Junie – Kijif
   Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië  2  
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Engeland  0
(2)
 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië  0
(4)
 
 

Kwarteindrondte


21 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Tsjeggië 0–1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 55 590
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  79' Ronaldo

22 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland 4–2 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland PGE Arena, Gdańsk
Toeskouers: 38 751
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Lahm Europese Sokkerkampioenskap 2012  39'
Khedira Europese Sokkerkampioenskap 2012  61'
Klose Europese Sokkerkampioenskap 2012  68'
Reus Europese Sokkerkampioenskap 2012  74'
Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  55' Samaras
Europese Sokkerkampioenskap 2012  89' (straf) Salpingidis

23 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje 2–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Frankryk Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 47 000
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Alonso Europese Sokkerkampioenskap 2012  19', Europese Sokkerkampioenskap 2012  90+1' (straf) Verslag

24 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Engeland 0–0 (e.t.) Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië Olimpiese Stadion, Kijif
Toeskouers: 64 340
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Strafskoppe
Gerrard Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Rooney Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Young Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Cole Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Verslag
Strafskoppe
2–4
Strafskoppe
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Balotelli
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Montolivo
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Pirlo
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Nocerino
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Diamanti

Halfeindrondte


27 Junie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal 0–0 (e.t.) Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Strafskoppe
Moutinho Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Pepe Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Nani Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Alves Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Verslag
Strafskoppe
2–4
Strafskoppe
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Alonso
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Iniesta
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Piqué
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Ramos
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Fàbregas

28 Junie 2012
20:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland 1–2 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 55 540
Skeidsregter: Stéphane Lannoy (Frankryk)
Özil Europese Sokkerkampioenskap 2012  90+2' (straf) Verslag Europese Sokkerkampioenskap 2012  20', Europese Sokkerkampioenskap 2012  36' Balotelli

Eindstryd


1 Julie 2012
21:45
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje 4–0 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië Nasionale Olimpiese Sportkompleks, Kijif
Toeskouers: 63 170
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Silva Europese Sokkerkampioenskap 2012  14'
Alba Europese Sokkerkampioenskap 2012  41'
Torres Europese Sokkerkampioenskap 2012  84'
Mata Europese Sokkerkampioenskap 2012  88'
Verslag


Europese Sokkerkampioen 2012
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje

Ranglys

Europese Sokkerkampioenskap 2012 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Halfeindrondte

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Nie deelgeneem nie

     Gasheerlande Oekraïne en Pole
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Spanje C 6 4 2 0 12 1 +11 14
2 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Italië C 6 2 3 1 6 7 −1 9
3 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Duitsland B 5 4 0 1 10 6 +4 12
4 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Portugal B 5 3 1 1 6 4 +2 10
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Engeland D 4 2 2 0 5 3 +2 8
6 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Tsjeggië A 4 2 0 2 4 6 –2 6
7 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Frankryk D 4 1 1 2 3 5 −2 4
8 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Griekeland A 4 1 1 2 5 7 −2 4
In die groepfase uitgeskakel
9 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Rusland A 3 1 1 1 5 3 +2 4
10 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Kroasië C 3 1 1 1 4 3 +1 4
11 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Swede D 3 1 0 2 5 5 ±0 3
12 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Denemarke B 3 1 0 2 4 5 −1 3
13 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Oekraïne D 3 1 0 2 2 4 −2 3
14 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Pole A 3 0 2 1 2 3 –1 2
15 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Nederland B 3 0 0 3 2 5 −3 0
16 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Ierland C 3 0 0 3 1 9 −8 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Europese Sokkerkampioenskap 2012  Fernando Torres 3
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Mario Gómez 3
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Alan Dzagoef 3
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Mario Mandžukić 3
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Mario Balotelli 3
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Cristiano Ronaldo 3
7 Europese Sokkerkampioenskap 2012  David Silva 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Nicklas Bendtner 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Michael Krohn-Dehli 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Dimitrios Salpingidis 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Cesc Fàbregas 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Andriy Shewchenko 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Zlatan Ibrahimović 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Petr Jiráček 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Václav Pilař 2
Europese Sokkerkampioenskap 2012  Xabi Alonso 2

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Europese Sokkerkampioenskap 2012 ToewysingEuropese Sokkerkampioenskap 2012 KwalifiseringEuropese Sokkerkampioenskap 2012 StadionsEuropese Sokkerkampioenskap 2012 WedstrydbalEuropese Sokkerkampioenskap 2012 FormaatEuropese Sokkerkampioenskap 2012 WedstrydeEuropese Sokkerkampioenskap 2012 RanglysEuropese Sokkerkampioenskap 2012 Meeste doele aangetekenEuropese Sokkerkampioenskap 2012 VerwysingsEuropese Sokkerkampioenskap 2012 Eksterne skakelsEuropese Sokkerkampioenskap 20121 Julie20128 JunieOekraïensOekraïnePolePoolsUEFA Europa-beker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wikimedia-stigtingVloeistofWinterNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHeks van HexrivierKlimaatsverandering in AfrikaHoutProsaKrimpvarkieISO 3166-2TranspirasieSikloonKorrupsieMiddeloorontstekingKommunismeWaterstofIgtiologieWikiHoofstadTegnologieFopnuusSirkusDie GelofteHarry KerrHernubare energieSowjetunieLandbouLuislangeBeurtkragDataverwerkingVerfMenslike seksuele gedragMusieksimboleLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van oseane, seë en mereGianna MichaelsVerenigde KoninkrykNasionalismeSuiwelprodukOutismeRepubliek van Zoid AfrikaPesachSteenkool in Suid-AfrikaGeslagsregister vanaf Adam tot JesusTradisionele literatuurSkilpadTaylor SwiftPerdKankerGeskiedenis van AfrikaansSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieHannes van WykSatellietfotoAuschwitz-konsentrasiekampMensBlourokkeJan van HunksSwartwitpensSoweto-opstandMynbouBeroerteWielewaalSendelingposisieVolstruisPêrelVlagterminologieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWerkwoordKrokodilChemiese verbindingMenstruasieSuikerbekkiesDulcie van den Bergh🡆 More