Amarna

Amarna (algemeen bekend as el-Amarna of Tell el-Amarna; Arabies: العمارنة) is ’n groot argeologiese terrein in Egipte wat die ruïnes bevat van die nuwe hoofstad wat gebou is deur farao Achenaten van die 18de Dinastie (omstreeks 1353 v.C.).

Amarna
Klein tempel van die Aten by Achetaten.
Klein tempel van die Aten by Achetaten.
Koördinate 27°39′42″N 30°54′20″O / 27.66167°N 30.90556°O / 27.66167; 30.90556 30°54′20″O / 27.66167°N 30.90556°O / 27.66167; 30.90556
Plaaslike naam  العمارنة
Land Egipte
Soort Nedersetting
Geskiedenis
Bouer Achenaten
Gestig Omstreeks 1346 v.C.
Tydperk 18de Dinastie

Die naam van die stad is in Antieke Egipte geskryf as Achetaten, "Horison van die Aten". Dit is gebou vir die farao se nuwe geloof, die aanbidding van die sonskyf, Aten. Die stad het kort daarna leeggeloop toe Achenaten se seun, Toetankamen, aan die bewind kom en die stad verlaat om na sy geboorteplek, Thebe, terug te keer.

Hierna was die stad onbewoon totdat die Romeine hulle aan die Nylrivier begin vestig het.

Die gebied lê op die oosoewer van die Nyl in die moderne Egiptiese provinsie Minja, sowat 312 km suid van Kaïro.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AchenatenArabiesEgipteFarao

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EthiopiëTuberkuloseFranse RewolusieVerkoueWitbankXenofobie in Suid-AfrikaJavaScriptDialoog in fiksieIoonKlereGrootste rampe in Suid-AfrikaSkoenlapperVolstruisMonopolieArmoedeverligtingViëtnamoorlogPablo PicassoHindoeïsmeAarverkalkingSiekteKasteel die Goeie HoopBreinkaartSoogdierOorstromingAfrikaBateTransatlantiese slawehandelKlimaatveranderingRenosterSonWater (molekuul)VoortrekkermonumentAB de VilliersPaddaSpinnekopGreen PornoIdioomAfrikanernasionalismeReënspinnekopTolla van der MerweAkroniemDuitse maselsLeierDelft, KaapstadTuisbladJSELDaggaBronsVerstedelikingVrouHemelvaartsdagStudievaardighedeNoord-KaapMetafoorDiskriminasieOlimpiese SpeleVulkaanGeskiedenis van Suid-AfrikaHandelsmerkLys van Suid-Afrikaanse skrywersLondenLys van politieke partye in Suid-AfrikaKlopjagDierNelson MandelaWêreld- Ekonomiese ForumWes-KaapYsbeerGroepsgebiedewetVoorsetselCarles PuigdemontMeningsverskil oor aardverwarmingDemokratiese Republiek die KongoDigtheidSkynprivaatnetwerkOutismeKommunikasie🡆 More