Die Suteërs was ’n Semitiese volk wat omstreeks 1350 v.C.
Hulle word in agt van die 382 Amarna-briewe genoem.
Hulle was aanvanklik handelaars. Hulle word in dokumente van die Middel-Assiriese Ryk (1395-1075 v.C.) genoem as bewoners van die Assiriese koloniale stad Emar in wat nou Noordoos-Sirië is. Saam met ander Semitiese volke soos die Galdeërs en Arameërs het hulle dele van Babilonië omstreeks 1100 v.C. verower. Hulle en die res van Babilonië is eindelik deur die Assiriërs oorrompel.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Suteërs, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.