Rooikopvink

Die Rooikopvink (Amadina erythrocephala) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in droë grasveld, doring- en breëblaarboomveld.

Hulle is dikwels in swerms en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Finch.

Rooikopvink
Rooikopvink
'n Mannetjie
Rooikopvink
'n Wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Amadina
Spesie:
A. erythrocephala
Binomiale naam
Amadina erythrocephala
(Linnaeus, 1758)
Rooikopvink
Verspreiding

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rooikopvink Sien ookRooikopvink BronRooikopvink VerwysingsRooikopvink Eksterne skakelsRooikopvink

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaagdelikheidBernice WestWet op Bantoe-onderwysDoziWinterRuimteverkenningArmoedeverligtingGesonde dieetTamatieJohannes MeintjesVars waterNaaldekokerProvinsies van Suid-AfrikaLandbou in Suid-AfrikaGasDikdermJavaScriptKeramiekPampoentjiesKatMoedersdagBrandvleiLittle RockPseudowetenskapMynbouSI-stelselVerkleurmannetjieLys van Afrikaanse televisiereekseDemografie van Suid-AfrikaEuropaKoos BekkerHolocaustErektiele disfunksieReg tot ‘n gesonde omgewingJan CombrinkInfrastruktuurPinksterPoësieLys van politieke partye in Suid-AfrikaDiepaartromboseRina HugoHip-hop-musiekMagda van BiljonWillie JoubertResensieWoordeboek van die Afrikaanse TaalGewone luislangKalsiumBeesOntwerpGrondwet van Suid-AfrikaHeupNic de JagerLys van kinderspeletjiesBeurtkragBartolomeus DiasTafelbergSwedeMauretania CaesariensisNederlandsSkildvulkaanOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfrikaanse WikipediaArgitektuurSeetherStam (taalkunde)EnsiklopedieMahatma GandhiMusieksimboleAarde se atmosfeerAfrikaanse woordelys en spelreëlsMuisvoëlLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DistillasieGamelan🡆 More