Rooikopvink

Die Rooikopvink (Amadina erythrocephala) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in droë grasveld, doring- en breëblaarboomveld.

Hulle is dikwels in swerms en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Finch.

Rooikopvink
Rooikopvink
'n Mannetjie
Rooikopvink
'n Wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Amadina
Spesie:
A. erythrocephala
Binomiale naam
Amadina erythrocephala
(Linnaeus, 1758)
Rooikopvink
Verspreiding

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rooikopvink Sien ookRooikopvink BronRooikopvink VerwysingsRooikopvink Eksterne skakelsRooikopvink

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaatstoelaeGeestesteuringDierErfenisdag (Suid-Afrika)Toestand van materieKriek7de LaanLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsEwenaarVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameKolitisDataverwerkingJohan VorsterLongHeelgetalAntieke EgipteWhatsAppKaapse VlakteArmoedeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMandalaKoos du PlessisAfrikaanse taalleerKongo-krisisOrtopedieNatriumBipolêre gemoedsteuringBruin huisslangWortelVoorsetselMonopolySelfoonKorrupsiePotchefstroomBrandstofAfleiding (taalkunde)Galileo GalileiDolfynGesondheidAluminiumRussiese inval in Oekraïne sedert 2022YslandAfrikaanse naguilGroot GatKultuurGrootste rampe in Suid-AfrikaPlastiekVaginaAntjie KrogKleurKalsiumEiffeltoringOrthopteraHannes van WykKevin RuddBysteekJeuksiekteHindoeïsmeHipotesePersentasieBeesKatoenMetafoorKindermishandelingStollingsgesteenteSwawelSeekoeiSiya KolisiTrevor NasserWetenskaplike klassifikasieResensieMIVVlekvrye staalReënspinnekopNatriumtiosulfaatSosiale media🡆 More