Aloe Verdoorniae: Plantspesie

Aloe verdoorniae is 'n aalwyn wat inheems is in Gauteng en Mpumalanga en word gegroepeer as deel van die bontaalwyne.

Dit kom vanaf Cullinan in die weste, ooswaarts tot by Witbank, Dullstroom en Belfast voor. Die plant blom in Junie en Julie.

Aloe verdoorniae
Aloe Verdoorniae: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. verdoorniae
Binomiale naam
Aloe verdoorniae
Reynolds, 1936

Daar is voorgestel dat die spesie met A. greatheadi en A. davyana gekombineer moet word. Die spesie is vernoem na die plantkundige: Inez Clare Verdoorn.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pous Innocentius IIDissipel vir wie Jesus baie lief wasGeelslangPlae van EgipteHertzogprysSwahiliHipoteseSlag van BloedrivierBosluisHondsdolheidBloeddrukAnimismeGuillain-Barré-sindroomVerenigde State van AmerikaISBNDemi Lee MooreOrtodokse KerkJoaquin PhoenixBrendan PeyperPeach van PletzenKerkslawiesRoebelKolorektale kankerViëtnamoorlogRob HersovNarsismeJohannesburgKolitisXi JinpingLys van Joodse feeste en herdenkingsDuitse Demokratiese RepubliekLys van Suid-Afrikaanse skrywersLiesbreukAfrican People's MovementBoerjatiëVulvaVolstruisHeilige SaterdagSuzuki Vitara BrezzaKonjunktivitisDouglas EngelbartKlimaatWikiMiddeleeueApartheidAfrikaanse skrywersFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014BestuiwingGeografie van Suid-AfrikaMaselsEwenaarKleinkolmuskeljaatkatMosesRuan JoshBinnelandersInfeksieWaterFidjiKrampSeeBaskelandAmber HeardTaalKompasAreolaMin ShawKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaHermie HendriksBelarusOopbroninhoudGoeie VrydagWelkomPiet Bothazee7qBeeldspraakLys van hoërskole in die Wes-KaapPous Alexander VII🡆 More