Humpata-Aalwyn: Plant spesie

Die Humpata-aalwyn (Aloe varimaculata) is 'n spesie van die genus Aloe en is endemies aan Angola.

Dit kom in die suidwestelike hooglande in Angola by Humpata vlei en Lebapas voor. Die aalwyn is klein en bossieagtig. Die plant word tot 500 mm hoog. Die blomme vorm in Mei en is oranje-rooi. In Engels staan die aalwyn bekend as die Humpata aloe. Die spesie is eers in 2009 ontdek.

Humpata-aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie:
A. varimaculata
Binomiale naam
Aloidendron varimaculata
McCoy, (2016)

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Beenbreuke en ontwrigtingsLieweheersbesieOrgasmeTuisbladWynand du ToitWikiquoteVryheid van spraakAnilingusLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogMenslike seksuele gedragVaringBesoedelingDoelwitToerismeKasteel die Goeie HoopKonjunktivitisMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSebokengDesimale breukeHeidelberg, GautengHeks van HexrivierSkaakPuberteitPubiese hareTsammaHorlosieSelfstandige naamwoordHomoniem7de LaanSuid-Afrikaanse randKouga Plaaslike MunisipaliteitBloedvergiftigingEugenetikaNaboomOtterHeuningbyJacob ZumaDaggaSpringbokAppel (sanger)MiljardDiarreeVlermuisAfrikaansVrymesselaryRooikatKameeldoringTrappe van vergelykingKanker2022HartversakingBethlehem, VrystaatArmoedeKorrupsieAalwynKewerSpysverteringstelselEwenaarMaagdelikheidKappie (skryfteken)HolocaustApokriewe boekeMantisAngina pectorisWaldemar SchultzSonnestelselLongontstekingThys die BosveldklongRobbeneilandVarkgriepJohannesburgVoorspel🡆 More