Rotsaalwyn: Plant spesie

Die rotsaalwyn (Aloe petricola) is 'n spesie van die genus Aloe en is endemies aan Mpumalanga.

Die aalwyn is gewoonlik stamloos met die blare wat op grondvlak 'n roset om die stam vorm. Die plant word tot 600 mm hoog. Die blare is breed onder en smal aan die bokant. Daar is tande op die blaarrant wat tot 5 mm lank word.

Rotsaalwyn
Rotsaalwyn: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie:
A. petricola
Binomiale naam
Aloidendron petricola
Pole-Evans, 1917

Die blomme vorm in Julie tot Augustus, is tweekleurig en word tot 30 mm lank. In Engels staan die aalwyn bekend as die Rock aloe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Rotsaalwyn GaleryRotsaalwyn Sien ookRotsaalwyn VerwysingsRotsaalwyn BronneRotsaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marie PentzOrgasmeAardklopAbstraksie (rekenaarwetenskap)Napoleon I van FrankrykBratislavaArabiesLTandbederfJulius MalemaPythagoras se stellingRob HersovSint-LaurensrivierLys van visseTuvaluNieu-SeelandRicus NelAngssteuringSteenkoolKlimaatPenisDuitse WikipediaHertzogprysArgeologieKaartIlya SutskeverP. RamleeHaasEuropese UnieSerebrospinale vogPoesKonjunktivitisGeelsugAmptelike taalPous Nicolaas IVHerfsSpysverteringstelselAppel (sanger)Intensiewe vormGoudLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)FAK-sangbundelBynierKarretjiemenseSeksueel oordraagbare infeksieThe SimpsonsKunsmusiekSokkerRobbeneilandKleurBruin huisslangHermie HendriksMieliestronkPuerto RicoMuskeljaatkatShaanxiGurbanguly BerdimuhamedowBinnelandersPous Celestinus IIIMetaheelalSportChristelike kruisAzerbeidjanSpringsKalenderWesley SneijderPikriensuurMasturbasieJemenWikiKruisigingCarles PuigdemontHoër Landbouskool BolandSteenkool in Suid-Afrika🡆 More