Aloe Myriacantha: Plantspesie

Die Aloe myriacantha is 'n aalwyn wat voorkom in Burundi, Eswatini, Kenia, KwaZulu-Natal, Limpopo, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.

Die plant blom van Maart tot April in Suider-Afrika en later in Sentraal-Afrika. Die blomme is vuilpienk.

Aloe myriacantha
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. myriacantha
Binomiale naam
Aloe myriacantha
(Haw.) Schult. & Schult.f., 1829
Sinonieme
  • Aloe caricina A.Berger
  • Aloe graminifolia A.Berger
  • Aloe johnstonii Baker ex Oliv.
  • Bowiea myriacantha Haw.
  • Leptaloe caricina (A.Berger) Stapf
  • Leptaloe graminifolia (A.Berger) Stapf
  • Leptaloe johnstonii (Baker ex Oliv.) Stapf
  • Leptaloe myriacantha (Haw.) Stapf
  • Leptaloe schliebenii Poelln.

Die aalwyn is stamloos en alleenstaande met die blare wat 30 cm lank en 10 cm breed is. Daar is vlekke op die naby die basis van die blare en klein wit tandjies op die blaarrande. Die blomme is tweelippig amper soos Aloe albida. Die plant is nie rypbestand nie en groei vanaf seevlak tot op 600 m.

Die naam is afgelei van myri wat ontelbaar beteken en acantha wat doring of stekel beteken.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ParasetamolSirkelSoewereine Militêre Orde van MaltaNabye OosteRuslandAbrahamitiese geloweLongProxima Centauri bBelgiëMilwaukeeEreksieWorsie VisserAbantu Batho CongressNagapieDuitslandLord’sWynand du ToitMarie PentzSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsEmiraat DirijaSteenkool in Suid-AfrikaNederduitse Gereformeerde KerkPoesSannie Uys (skrywer)Geskiedenis van Suid-AfrikaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDiktatorskapKrieketPubiese hareCarike KeuzenkampCas Janse van VuurenBruin menseTrappe van vergelykingKolorektale kankerJavaScriptOrtodokse KerkMeervoudPous Benedictus XIIIAppendiksTelstar 1HartaanvalEkonomie van Suid-AfrikaMiddeloorontstekingTropiese huisgeitjieWelkomEvangelieGesinsdagKunsmisAarverkalkingGeologieWeeluisAfrikaEngelsProstaatklierPriaposRekenaarwetenskapJohann RossouwNatuurbewaringTaalFidjiPous LinusPokkeSpysverteringstelselKoöperasiestoriesKameeldoringAfrikaanse skrywersAmber HeardFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006Angkor WatCecilia Payne-GaposchkinFukuokaWard CunninghamJoaquin PhoenixAllergie🡆 More