Ahmed Aboutaleb

Ahmed Aboutaleb, Arabies: أحمد أبو طالب , Berbers: ⴰⵃⵎⴻⴷ ⴰⴱⵓⵟⴰⵍⴻⴱ , (gebore op 29 Augustus 1961 in Beni Sidel) is 'n Nederlandse politikus van Marokkaanse afkoms wat aan die PvdA behoort.

Ahmed Aboutaleb
أحمد أبو طالب
ⴰⵃⵎⴻⴷ ⴰⴱⵓⵟⴰⵍⴻⴱ
Ahmed Aboutaleb

Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Januarie 2009
Voorafgegaan deur Ivo Opstelten

Adjunk-minister vir sosiale sake en arbeid
Ampstermyn
22 Februarie 2007 – 12 Desember 2008
Voorafgegaan deur Henk van Hoof
Opgevolg deur Jetta Klijnsma

Adjunk-burgemeester van Amsterdam
Ampstermyn
Januarie 2004 – 22 Februarie 2007
Voorafgegaan deur Rob Oudkerk

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Augustus 1961 (1961-08-29) (62 jaar oud)
Beni Sidel, Marokko
Politieke party PvdA
Kind(ers) 4
Religie Soenni Islam

Sedert 2009 is hy die burgemeester van Rotterdam.

Aboutaleb het in 1976 na Nederland geëmigreer. Hy het in telekommunikasie studeer, as 'n joernalis en beampte gewerk en was 'n direkteur van Forum, 'n organisasie vir multikulturele vraagstukke.

Van 2004 tot 2007 was hy die adjunk-burgemeester van Amsterdam en van 2007 tot 2008 adjunk-minister vir sosiale sake en arbeid in die Balkenende IV-kabinet.

Ahmed Aboutaleb is 'n Moslem. Hy is getroud en het vier kinders.

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Ivo Opstelten
Burgemeester van Rotterdam
2009 - nou
Opgevolg deur
'

Tags:

196129 AugustusArabiesBeni SidelBerbertaleMarokkoNederlandPvdA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeArabiesVrugbaarheidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGalileo GalileiKernoorlogAkroniemDeon GrootPlae van EgipteAntoniemChromatografieDigvormEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVisMetaalKarnivoorRassisme in AfrikaKapitaal (ekonomie)Mickey MuisBreinvliesontstekingKoos BekkerKolonisasieLys van veltoestandeTikTokMikro-ekonomieKappie (skryfteken)Sout (chemiese stof)VoorvoegselHematurieBlaarKlavierMigrasie van voëlsMagneetIronieAardbewingMiddeloorontstekingKaapse VlakteKindersiektesVersamelnaamSkoolLettergreepNG gemeente TheunissenJode in Suid-AfrikaVoegwoord20ste eeuLeeuIngenieursweseAfrikaanse Taalmonument (Welkom)RenaissanceMartin Luther King jr.MangelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOorstromingEendbekdierShakaAlkoholismeLimfvatstelselHipoteseTsongaKlein-KarooBruto binnelandse produkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykVerkleurmannetjieBevolkingPersoonlike voornaamwoordPirow BekkerBesnydenisLys van Joodse feeste en herdenkingsPseudowetenskapMaroela MediaMangelontstekingMondViëtnamoorlogNasionale lied van Suid-Afrika🡆 More