Africa Africans Reclaim: Suid-Afrikaanse politieke party

Africa Africans Reclaim (AAR) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party onder leiding van generaal Maomela “Mojo” Motau, 'n afgetrede Hoof van Verdedigingsintelligensie in die Suid-Afrikaanse Weermag.

Die party formuleer sy missie as om die “oorblyfsels van kolonialisme en apartheid in Suid-Afrika aftebreek, eerder as om te transformer”. Die party se stigtingsmanifes kritiseer die regerende African National Congress (ANC) en beweer dat die ANC voeling met die werklikheid verloor het en dat Suid-Afrika besig is om in “'n mislukte staat in te verval”.

AAR gaan aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelneem.

Verwysings

Tags:

Politieke partySuid-AfrikaanseSuid-Afrikaanse Weermag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tobie CronjéTepelVoortrekkermonumentDramaBestuiwingHoërskoolMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaRugbywêreldbeker 2003DigvormHelpmekaar-kollegeMaroela MediaAppelblaarSonBelastingSiprusSokkerBosluisbytkoorsWortelKarooBoer Soek 'n VrouFascismeKlinkerAlliterasieJapanKoekie (rekenaarwetenskap)Kasteel die Goeie HoopISO 8601Glenys LynneWit-RuslandPersKewerRoekelose DadeFilosofieURIAntoniemBloutongsiekteEpilepsieBaarmoederFormule EenOssewaKeiskammahoekVolksbevrydingsleërWikiWoordeboekJohan StemmetSerge DassaultMynie GrovéBeenbreuke en ontwrigtingsVerkleurmannetjieVerslankingFiksieSkipKompasTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinAustraliëBorrieMongoliëCyrillus en MethodiusTrigeminale neuralgieBonnie TylerPtolemeusRooibok2023Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989KruisigingMenslike seksuele gedragMilitêrDirekte en Indirekte redeEoliese prosesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKliniese depressiePolisie🡆 More