Afrika Moslem Party

Die Afrika Moslem Party (afgekort: AMP) is 'n Suid-Afrikaanse Moslem politieke party.

Die party is in 1994 gestig met Gulam Sabdia as die voorsitter en Imtiaz Suleman as nasionale leier. Hulle neem vir die eerste keer aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 deel, maar het nie beduidende steun gekry nie (ongeveer 78 000 stemme). In 1999 neem hulle slegs in die Wes-Kaap deel en kry 9 513 stemme. Hulle het nie aan die algemene verkiesings van 2004 of 2009 deelgeneem nie.

Afrika Moslem Party
(Africa Muslim Party)
AMP
Leier Imtiaz Suleman
Gestig 1994
Ideologie Moslem
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Geel, bruin, groen
Webblad africamuslimparty.org

Sien ook

Eksterne skakel

Tags:

MoslemPolitieke partySuid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009Wes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Enkelvoudige sinHomoniemApartheidDriedimensioneelTelwoordMonoloogLabia (geslagsdele)SeksismeSydneyVlagterminologieDirekte en Indirekte redeKasterolieInfeksieLys van kinderspeletjiesHerfsAnglisismeErfenisCholeraLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaChristendomEkonomieDermpoliepOnderwysGipsWeervoorspellingBeaufortskaalWerkloosheidApokriewe boekeNarsismeTydErfenisdag (Suid-Afrika)DrakensbergeOnderwerp (taalkunde)EreksieGezina, PretoriaGeskiedenis van die BoererepubliekeUitwerking van klimaatsveranderingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RymFrederik Willem de KlerkMane van GalileiSirkelAbstraksie (rekenaarwetenskap)KarooOranjerivierReënspinnekopVerenigde State van AmerikaVolhoubaarheidWoordsoortEjakulasieHondeklipbaaiHomofoonLys van Griekse mitologiese figureDikdermSublimasieDomineeMenseregteVolstruisWikimedia-stigtingAarverkalkingFilosofieMetafoorJaco JacobsKunselementeDistillasieHoofpynEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)Geskiedenis van AfrikaansElon MuskPseudowetenskapSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RekenaarAardverwarmingVingerseksE-pos🡆 More