Aethelwulf Van Wessex

Ethelwulf of Edelwolf (ca.

800858) was koning van Wessex (839-856) en van Kent (825-856), Essex en Sussex.

Ethelwulf
Koning van Engeland
Aethelwulf Van Wessex
Huis Wessex
Regeer 839856
Voorganger Egbert
Opvolger Ethelbald
Eggenote Osburga
Judith van Wes-Frankië
Kinders Ethelstan
Ethelswith
Ethelbald
Ethelbert
Ethelred
Alfred die Grote
Gebore 800
Oorlede 858
Vader Egbert
Moeder Redburga

Hy was die oudste seun en die opvolger van die eerste koning van Engeland, Egbert. Op sy versoek het elkeen van sy seuns ’n beurt gehad om te regeer.

Hy het die Vikings beveg wat Engeland in toenemende mate binnegeval het. Hy het ’n groot oorwinning behaal, waarskynlik by die huidige Ockley. Saam met Mercia het hy ook Cyngen ap Cadell van Wallis verslaan.

Ná die dood van sy vrou, Osburga, in 855 het hy op ’n pelgrimstog na Rome gegaan, vergesel van sy jongste seun, Alfred. Ná sy terugkeer in 856 en sy huwelik met Judith van Wes-Frankië, ’n dogter van Karel die Kale, is hy deur sy seun Ethelbald van die troon gesit.

Hy is op 13 Januarie 858 dood en is in Winchester begrawe,

Verwysings

Tags:

800858

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byung-Chul HanWerkloosheidBeaufortskaalKrimpvarkieAnilingusEkonomie van Suid-AfrikaVisBelastingBiodiversiteitBerilliumBestaansboerderyRuan PienaarSowjetunieWortelPerdAfrikaMiddelmisbruikSeksuele stimulasieLys van Afrikaanse rolprenteVerkleinwoordMenslike skeletRuimteLeeuEngelsRuslandKapitaal (ekonomie)AtoomKlimaatveranderingBronsMadison IvySkaakGesonde dieetNedersettingRooms-Katolieke KerkThys die BosveldklongMiltUnited Democratic FrontKonflik (proses)SamestellingCremonaVingerseksWolkKamoefleringYslandRooibloedselProteaSamestellende afleidingIsraelNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVaginale kankerKappie (skryfteken)GeweldBruin huisslangKolonialismeKoorsblaarOrale seksKitaarWieg van die MensdomDonkieSkoenlapperAngina pectorisKlimaatsverandering in AfrikaKewerDuitsSikloonGriepBeroerteEwenaarAardeChatGPTGewone luislangBolandse aardbewing van 1969OntbossingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SweedsHartversakingOnbemande vliegtuigMagnetisme🡆 More