Ethelbald Van Wessex

Ethelbald (ca.

834860) was van 856 tot met sy dood koning van Wessex en Kent.

Ethelbald
Koning van Engeland
Ethelbald Van Wessex
Huis Wessex
Regeer 856860
Voorganger Ethelwulf
Opvolger Ethelbert
Eggenote Judith
Kinders
Gebore 834
Oorlede 860
Vader Ethelwulf
Moeder Osburga

Hy was die tweede oudste seun van koning Ethelwulf. Hy het sy pa van die troon gedwing en het in 858 met sy stiefma, Judith, getrou. Sy was ’n dogter van Karel die Kale, koning van die Frankiese Ryk.

Die huwelik is nietig verklaar weens die verwantskap en Karel het sy dogter beveel om terug te keer na Frankryk, waar sy in ’n klooster gaan woon het. Van hier is sy later ontvoer deur Boudewyn I, Graaf van Vlaandere. Uit hul verbintenis het ’n stamboom ontstaan waaruit die latere koningin Mathilda van Vlaandere, die vrou van Willem die Veroweraar, gekom het.

Ethelbald is in 860 dood en is opgevolg deur sy broer Ethelbert.

Verwysings

Tags:

834856860

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AktuarisLimfvatstelselHartaanvalKarlien van JaarsveldVorm4 AugustusGrondRenteKolitisAdam TasVaginale kankerWolmaransstadTuberkuloseTon VoslooKallie KrielTransistorLettergreepOutismeBrittany Ashton HolmesMpumalanga16 NovemberGoeie VrydagXhosaPornhubHoërskool VorentoeRob HersovPers7de LaanNamibiëSonenergieLys van visseKoeksisterKewerBTWBateDissipel vir wie Jesus baie lief wasGewone janfrederikSpaanse trappeDuitslandSlag van BloedrivierAfrikaanse Wikipedia.nuGert van TonderVoornaamwoordBridgestoneAntibiotikumLys van NG gemeentesErica BoyerVulvaKommunikasieFotosinteseDocumentaIslamAfrikaanse naguilAngkor WatDean SmithFord GalaxyKonsonantGodDuitsKleinblouoorglansspreeuParasetamolSangkunsBrongitisHelpmekaar-kollegeEuropese UnieBipolêre gemoedsteuringOogproblemeMorfeemGarsOlimpiese godeMarga van RooyJohn AdamsVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameVerantwoordelikheidTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveld🡆 More