Ethelred Van Wessex

Ethelred van Wessex (ca.

837 – 871) was van 866 tot met sy dood koning van Wessex en Kent. Hy was die vierde oudste seun van koning Ethelwulf en het sy broer Ethelbert opgevolg. Hy het twee seuns gehad, van wie Ethelwald die oudste was.

Ethelred
Koning van Engeland
Ethelred Van Wessex
Huis Wessex
Regeer 866871
Voorganger Ethelbert
Opvolger Alfred die Grote
Eggenote Wulfrida
Gebore 837
Oorlede 871
Vader Ethelwulf
Moeder Osburga

Ethelred kon nie die toenemende aanvalle van die Vikings keer nie. Op 4 Januarie 871 het hy ’n Deense invallende leër in die Slag van Reading verslaan, maar later in dié jaar is hy in die Slag van Merton dood.

Hy is ná sy dood as ’n heilige beskou, maar is nooit amptelik heilig verklaar nie. Hy is opgevolg deur sy broer Alfred die Grote.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Ethelred I

Tags:

837871Ethelbert van WessexEthelwulf van Wessex

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaaps-Hollandse stylAfrikanerweerstandsbewegingProteaPeach van PletzenWatersuiweringWhatsAppGroepsdrukVervoerProstaatkankerRudi ClaaseBynierRooibokMantisGrondPoesWaterpokkiesJohannes MeintjesKlavierTienie HollowayKapitalismeKoolhidraatDemokratiese Republiek die KongoOnderwerp (taalkunde)Distrik SesMonopolieKinderregteSeegolfKlein-KarooDirekte en Indirekte redeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHamburgerVerstedelikingKlereMane van GalileiTamatieGordelroosVierkantswortelOrale seksWaarheid-en-versoeningskommissieHefboomDiepaartromboseEnsiklopedieWaterDuitse maselsSelfoonMenseregtedagJaarNarsistiese persoonlikheidsteuringKommunikasieAnglo-BoereoorlogWes-KaapHemelvaartsdagKonjunktivitisKolorektale kankerFilistyneKoue OorlogSoweto-opstandInstagramKoppeltekenEmosieWoordsoortKoorsblaarKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRooikatHulpwerkwoordMeningsverskil oor aardverwarmingGasBlomIngrid JonkerMikro-ekonomieNamibiëGedigEugenetikaBank (finansiële instelling)Trappe van vergelykingMynbouVarkDiarreeLys van Afrikaanse televisiereekse🡆 More