Aethelwulf Van Wessex

Ethelwulf of Edelwolf (ca.

800 – 858) was koning van Wessex (839-856) en van Kent (825-856), Essex en Sussex.

Ethelwulf
Koning van Engeland
Aethelwulf Van Wessex
Huis Wessex
Regeer 839856
Voorganger Egbert
Opvolger Ethelbald
Eggenote Osburga
Judith van Wes-Frankië
Kinders Ethelstan
Ethelswith
Ethelbald
Ethelbert
Ethelred
Alfred die Grote
Gebore 800
Oorlede 858
Vader Egbert
Moeder Redburga

Hy was die oudste seun en die opvolger van die eerste koning van Engeland, Egbert. Op sy versoek het elkeen van sy seuns ’n beurt gehad om te regeer.

Hy het die Vikings beveg wat Engeland in toenemende mate binnegeval het. Hy het ’n groot oorwinning behaal, waarskynlik by die huidige Ockley. Saam met Mercia het hy ook Cyngen ap Cadell van Wallis verslaan.

Ná die dood van sy vrou, Osburga, in 855 het hy op ’n pelgrimstog na Rome gegaan, vergesel van sy jongste seun, Alfred. Ná sy terugkeer in 856 en sy huwelik met Judith van Wes-Frankië, ’n dogter van Karel die Kale, is hy deur sy seun Ethelbald van die troon gesit.

Hy is op 13 Januarie 858 dood en is in Winchester begrawe,

Verwysings

Tags:

800858

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemNoordwesNierversakingDoopNeerslagTrevor NoahChemiese verbindingMaselsPaarl GimnasiumDigvormLyfstraf in skoleVerkragtingNederlandsKameelperdBloedsomloopstelselNierSeksposisieKobus LombardDiskriminasieGrondbesoedelingBeroerteDoelwitPlantWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Suid-Afrikaanse musikanteGeslagsregister vanaf Adam tot JesusPornografiese akteurIsraelReënvalbepalingRobbie WesselsJana CilliersOlimpiese Somerspele 2024NemunasGautengSpelerposisies in rugbyAfkortingMynbouDataverwerkingKoperPerdKaliforniëVlekvrye staalLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKaliforniese KanaaleilandeGalileo GalileiSwangerskapTranspirasieMalariaDiepaartrombosePoesLys van Griekse mitologiese figureEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDuitslandLionel PetersonWaterbesoedelingAarde se atmosfeerLys van musiekinstrumenteHartaanvalRassismeEugenetikaMoedersdagBoer Soek 'n VrouVerdampingMadison IvyPseudowetenskapHarry PotterGNU-lisensie vir vrye dokumentasieAardeTsoenamiGrootste rampe in Suid-AfrikaRatelWaarheid-en-versoeningskommissieWet op Bantoe-onderwysWebblaaier🡆 More