Adelheid Van Boergondië

Adelheid van Boergondië (gebore tussen 865 en 870, sterf tussen 928 en 929) was Hertogin van Boergondië deur haar huwelik met Richard I van Boergondië, en het ook die titel besit van Gravin van Auxerre, moontlik as heerseres.

Sy is van die Huis van Welfe.

Adelheid
Adelheid van Boergondië
Adelheid van Boergondië

Persoonlike besonderhede
Gebore omstreeks 865-870
Kind(ers)

Sy was die dogter van Koenraad II van Auxerre en sy vrou Waldrada van Worms.

In 888 is sy getroud met Richard I van Boergondië. Adelheid word betitel as Gravin van Auxerre tussen 888 en 921. Die rede hiervoor is onduidelik. Daar is voorgestel dat die rede hiervoor is dat die Graafskap van Auxerre aan haar gegee is as bruidskat. Dit is moontlik dat sy die heerseres was van Auxerre.

Voorouers

Voorouers van Adelheid van Boergondië (870–929)
Oorgrootouers Welf van Altdorf (–)

Eigilwich (–)
Hugo van Tours (775–837)

Ava van Morvois (–839)
? (–)

? (–)
? (–)

? (–)
Grootouers Koenraad I van Auxerre (800–863)
∞ 1180
Adelheid van Tours (–na 866)
? (–)

? (–)
Ouers Koenraad II van Auxerre (835–876)

Waldrada (–)

Kinders

Verwysings

Tags:

BoergondiëHuis van WelfeRichard I van Boergondië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NG gemeente KerkenbergLetterlike en figuurlike taalgebruikStudievaardighedeRomeinse syfersMenslike seksuele gedragKapibaraAngssteuringNetflixBok van BlerkKonsonantMenseregtedagSpysverteringstelselMotorVivian BonnellNairobiVisImogen BaileyPlae van EgiptePeruKorrupsieSimon PetrusAnale kankerSeksismeKoggelmanderRooikatAnemieSoortnaamAfrikaanse gesegdes uit die Middeleeue7de LaanSodomieSwangerskapBruto binnelandse produkKoos KombuisAntjie SomersBorskankerAfkappingstekenGoewerneurSondagBritse algemene verkiesing van 2010SAlkoholBernice WestEb3FireflyLongontstekingAnrich HerbstRekenaarwetenskapLPion (skaak)David OxleyAstronomiese eenheidHartversakingAntonio GiovinazziSydoringJochem van BruggenKoorsblaarJakobIntelligensieLipblommeBosluisBeesTierLeestekenProbleemoplossingIntensiewe vormLettergreepTropicosPretoriaKambodjaErdwurmAalwynJuan Antonio VillacañasAnnie IlonzehBesoedeling🡆 More