Boergondië

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Boergondië" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Boergondië
    Boergondië (Frans: Bourgogne; Duits: Burgund) is 'n saggies golwende landskap in die hartland van die latere Frankiese Ryk wat sy naam aan die Boergondiërs...
  • Thumbnail for Boergondië-Franche-Comté
    Boergondië-Franche-Comté (Frans: Bourgogne-Franche-Comté [buʁɡɔɲ fʁɑ̃ʃ kɔ̃te]; Afrikaans: Boergondië-Vrygraafskap) is 'n Franse gewes (Frans: région) in...
  • Thumbnail for Hertog van Boergondië
    Die Hertog van Boergondië (Frans: Duc de Bourgogne) was die hoof van die Hertogdom van Boergondië, 'n hertogdom in die ooste van die huidige Frankryk....
  • Thumbnail for Hertogdom van Boergondië
    Die Hertogdom van Boergondië (Frans: Duché de Bourgogne) was 'n feodale hertogdom wat tussen die 9de- en 15de eeu bestaan het met sy hoofstad in Dijon...
  • Thumbnail for Boergondië (gewes)
    kleur wat herinner aan die wyn van die streek, sien Boergondies (kleur). Boergondië (Frans: Bourgogne) is een van die 27 Franse administratiewe geweste (Frans:...
  • Otto van Boergondië (944 – 22 Februarie 965) was vanaf 956 tot sy dood in 965 Hertog van Boergondië en Graaf van Auxerre. Otto was die seun van Hugo die...
  • Thumbnail for Maria van Boergondië
    Maria van Boergondië (13 Februarie 1457 – 27 Maart 1482) was die dogter en enigste erfgenaam van Karel die Stoute. Ná die dood van haar pa, wat in die...
  • Thumbnail for Adelheid van Boergondië
    Adelheid van Boergondië (gebore tussen 865 en 870, sterf tussen 928 en 929) was Hertogin van Boergondië deur haar huwelik met Richard I van Boergondië, en het...
  • Thumbnail for Anna van Boergondië
    Anna van Boergondië (Frans: Anne de Bourgogne; 1404 – 14 November 1432) was die dogter van Jan sonder Vrees, Hertog van Boergondië 1404-1419 en sy vrou...
  • Thumbnail for Huis van Boergondië
    Die Huis van Boergondië (huis van Valois) was 'n dinastie van hertoë uit die 14de, 15de en begin 16de eeu. Die hertoë was Filips die Stoute, Jan sonder...
  • Richard I van Boergondië of Richard Justiciarius (de Rechtsbrenger, die Bringer van Geregtigheid) (858 – 1 September 921), was vanaf 880 graaf van Autun...
  • Thumbnail for Côte-d'Or
    Côte-d'Or (kategorie Departemente in Boergondië-Franche-Comté)
    Côte-d'Or is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 533 147 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Dijon. Côte-d'Or...
  • Thumbnail for Pous Callixtus II
    gebore as Guido van Boergondië (ook Guy de Vienne) ongeveer in 1060 in Quingey, Frankryk. Hy was die seun van graaf Willem I van Boergondië en Stephania van...
  • Thumbnail for Guntram van Boergondië
    Austrasië. Gontram het in 561 koning van Orléans geword, en in 567 koning van Boergondië, Marseille en Arles. Hy was met Mercatrudis getroud maar het later van...
  • Thumbnail for Dijon
    Dijon (kategorie Boergondië)
    vervoer-, handels- en nywerheidspilpunt en dien as administratiewe setel van Boergondië-Franche-Comté, een van die 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions)...
  • Thumbnail for Nièvre
    Nièvre (kategorie Departemente in Boergondië-Franche-Comté)
    Nièvre is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 211,747 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Nevers. Hierdie...
  • Thumbnail for Jura (département)
    Jura (département) (kategorie Departemente in Boergondië-Franche-Comté)
    Jura is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 260,587 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Lons-le-Saunier....
  • Thumbnail for Yonne
    Yonne (kategorie Departemente in Boergondië-Franche-Comté)
    Yonne is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 340,903 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Auxerre. Hierdie...
  • Thumbnail for Haute-Saône
    Haute-Saône (kategorie Departemente in Boergondië-Franche-Comté)
    Haute-Saône is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 235 313 inwoners in 2019. Die hoofstad (prefektuur) is Vesoul...
  • Thumbnail for Territoire de Belfort
    Territoire de Belfort (kategorie Departemente in Boergondië-Franche-Comté)
    Territoire de Belfort is sedert 1871 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 144,483 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KernoorlogGalblaasHeuningLeierHomoniemBeëdigde verklaringHeupvervangingOranjerivierBlourokkeOnse VaderTropiese sikloonMetafoorGeslagsgelykheidBesoedelingGreen PornoGeskiedenis van AfrikaansVrye FranseKommunikasieWortelApartheidBraaiDundermMeningsverskil oor aardverwarmingOnderwysDiepaartromboseKolonoskopieKunsmatige algemene intelligensieBoelieryAfvalbestuurMonopolieKlimaatLys van Afrikaanse skrywersUnited Democratic FrontCholeraJaco JacobsVoorsetselVolhoubaarheidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Primêre sektor van die ekonomieKolorektale kankerGordelroosLabia (geslagsdele)InflasieKaapstadBeaufortskaalArmeniëSeekoeiMarie AntoinetteRenaissanceMetaalnywerheidVraag en aanbodAnorexia nervosaGoudGautengSteenkoolIndonesiëVingerseksPampoentjiesMusiekVerkoueDieregeluideStikstofGeelsugWerkloosheidEierstokHerfsCalviniaGenadedoodGroot vyfKarakteriseringSikloonDurbanAtoomDeon GrootSportEpilepsie🡆 More