Stikstof

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Stikstof" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Stikstof
    Stikstof is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool N (van Latyn: Nitrogenium) en atoomgetal van 7. Dit is normaalweg 'n kleurlose...
  • Thumbnail for Stikstof-14
    Stikstof-14 (chemiese notasie (147N) is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern...
  • Thumbnail for Stikstof-15
    Stikstof-15 (chemiese notasie (157N) is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop. Hierdie chemie-verwante artikel...
  • Thumbnail for Stikstofsiklus
    Stikstof is die volopste element in die atmosfeer en noodsaaklik vir alle lewe. Die stikstofsiklus is 'n biochemiese siklus wat die geochemiese omsetting...
  • Thumbnail for Salpetersuur
    Salpetersuur (kategorie Verbindings van stikstof)
    gelerige skynsel te vertoon as gevolg van die terugval na oksiedes van stikstof en water. Die meeste kommersieel beskikbare salpetersuur het 'n konsentrasie...
  • Thumbnail for Bemesting
    molibdeen en seleen). Al is stikstof volop in die aarde se atmosfeer is daar relatief min plante met die vermoë om stikstof direk vanuit die atmosfeer...
  • Thumbnail for Vlugtigheid (planetologie)
    planete en mane se kors en atmosfeer verbind word. Voorbeelde sluit in stikstof, water, koolstofdioksied, ammoniak, waterstof, metaan en swaeldioksied...
  • Thumbnail for Kunsmis
    en die beskikbaarheid van plantvoedsel in die grond. Veral stowwe soos stikstof, kalium en fosfate word in relatief groot hoeveelhede deur plante gebruik...
  • 34 Serium Ce 58 Sesium Cs 55 Silikon Si 14 Stikstof N 7 Silwer Ag 47 Sink Zn 30 Sirkonium Zr 40 Stikstof N 7 Stronsium Sr 38 Suurstof O 8 Swael S 16...
  • Thumbnail for Vloeibare suurstof
    O4-eenhede vorm. Vloeibare stikstof het 'n laer kookpunt (-196 °C) as suurstof s'n (-183 °C), en houers wat vloeibare stikstof bevat kan suurstof uit die...
  • Thumbnail for Ammoniak
    Ammoniak (NH3) is 'n verbinding van waterstof en stikstof. Die verbinding het 'n skerp, irriterende reuk en word in die natuur gevorm wanneer stikstofhoudende...
  • Thumbnail for Carl Wilhelm Scheele
    chemiese elemente. Van die elemente wat hy ontdek het sluit in: suurstof, stikstof, barium, chloor, mangaan en wolfram. Wiki Commons het meer media in...
  • Thumbnail for Vloeibare lug
    slaan. Vloeibare lug bestaan hoofsaaklik uit suurstof, stikstof en argon. Vloeibare stikstof kook by -195,8 °C, vloeibare argon by -185 °C en vloeibare...
  • elektronvrystelling (β−-verval) word gewys wanneer koolstof-14 verval na stikstof-14:   6 14 C →   7 14 N + e − + ν ¯ e {\displaystyle \mathrm {~_{6}^{14}C}...
  • Thumbnail for Ysreus
    elemente swaarder as waterstof en helium bestaan, soos suurstof, koolstof, stikstof en swael. Daar is twee ysreuse in die Sonnestelsel: Uranus en Neptunus...
  • Thumbnail for Alkalimetaal
    met die vog daarin reageer, met die suurstof en partykeer selfs met die stikstof van die atmosfeer. Hulle word daarom onder olie of in afgeslote glasbuisies...
  • 'n Stikstofoksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof (NxOy). Daar is heelparty stikstofoksiede: N2O -- distikstofoksied (laggas) NO --...
  • Thumbnail for Peulgewas
    bakterieë het die besondere vermoë van fiksering van stikstof uit die atmosferiese, molekulêre stikstof (N2) na ammoniak (NH3). Die chemiese reaksie is: N2...
  • Thumbnail for Argon
    die Aarde se atmosfeer uit. Argon is 2,5 keer meer oplosbaar in water as stikstof wat dit ongeveer net so oplosbaar maak soos suurstof. Hierdie hoogs stabiele...
  • Thumbnail for Tolien
    van stikstof en metaan onder die invloed van sonlig gevorm. Triton se atmosfeer bevat 99,9% stikstof en 0,1% metaan, en Titaan s’n 98,4% stikstof en 1...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorskankerVerenigde State van AmerikaGewerweldesPlantaardige olieOu Apostoliese KerkHartseerMaanEnsiklopedieDonkieHabitatEnkelvoudige sinVirtuele wêreldOnafhanklikheidKweekhuiseffekSonnestelselKolonialismeChlorofilKollegeKaapstadSelfkonsepSelfbeeldAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBewussynLeestekenKetelOnderwys in Suid-AfrikaWiskundige terminologieAardeGesondheidsbeleidGoudstandaardMenslike seksuele gedragNuwe Ekonomiese BeleidLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOnderwerp (taalkunde)Geskiedenis van AfrikaansNieregeringsorganisasieGodsdiensNelspruitKappie (skryfteken)Marco PoloHoofpynAlkoholismeWiki CommonsProteïenNaaldekokerMondWoordeboek van die Afrikaanse TaalEgipteSaharaAlfabetKlerePoësieZimbabwiese dollarSkoenlapperPolisieAfkortingIndustriële RevolusieRobbeneilandVryemarkekonomieGesondheidMaagsweerVoorsetselMansa MusaSamestellingElandréNarsismeLiggaamlike OpvoedingWellington, Wes-KaapBoesmanAppelFiksheidBesproeiingReg tot ‘n gesonde omgewingWaterbesparing in Suid-AfrikaMikroörganisme🡆 More