Adele

Adele Laurie Blue Adkins (* 5 Mei 1988 in Tottenham, Noord-Londen, Engeland), beter bekend as slegs Adele, is 'n Engelse sangeres en liedjieskryfster.

Haar eerste twee albums, 19 en 21, het groot kommersiële sukses behaal en is ook deur kritici gunstig ontvang. Sy is met 'n aantal Grammys bekroon en het as liedjieskryfster ook 'n Oscar vir Skyfall, die titellied vir die gelyknamige James Bond-rolprent, ingepalm, terwyl haar plateverkope tientalle miljoene wêreldwyd beloop en van haar een van die suksesvolste popsterre van die 21ste eeu gemaak het.

Adele
Adele
Adele in 2009
Agtergrondinligting
GeboortenaamAdele Laurie Blue Adkins
Gebore5 Mei 1988 (1988-05-05) (35 jaar oud)
Tottenham, Londen, Engeland
GenresSoul, R&B, jazz
Beroep(e)Sangeres-liedjieskryfster
Jare aktief2006 — hede
EtiketteXL, Columbia
Webwerfwww.adele.com Edit this at Wikidata

In November 2015 het Adele met haar nuwe enkelsnit Hello en die langspeler 25 weer die topposisies van trefferlyste verower.

‎Ateljeealbums

  • 19 (2008)
  • 21 (2011)
  • 25 (2015)
  • 30 (2021)

Tags:

198821 (album)5 MeiEngelseJames BondOscar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HamburgerSwart menseRenteCarike KeuzenkampArmoedeverligtingKindersiektesWillie JoubertSonnestelselLys van medisinale kruieGeldLien se lankstaanskoeneRoesSowjetunieAlkoholismeSharpeville-slagtingHemelvaartStollingsgesteenteLiefdeLys van myne in Suid-AfrikaEwenaarMorfologie (taalkunde)DonkieRooms-Katolieke KerkHomoniemPussy RiotAnrich HerbstMeervoudBreedtegraadElana AfrikaDansHartaanvalBeëdigde verklaringGroot-VisrivierSwitserlandVolhoubare ontwikkelingLyfstraf in skolePolisieXhosaRina HugoWeermagAfro-AmerikanersKatoenBesoedelingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandAardedagPad na jou hartKletsrymRekenaarAB de VilliersWaterbesparing in Suid-AfrikaPiesangNetbalJapanJazzRuan PienaarMasturbasiePlastiekStereotipeMagneetJan van RiebeeckMonumentPersentasieNatuurbewaringLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKompasAntieke EgipteBeurtkragMondLionel PetersonKommunismeAartappelNagmaalSweedsProtea🡆 More