Boesmansgif

Die boesmansgif (Acokanthera oppositifolia) is 'n klein boompie of struik wat endemies aan Suid-Afrika is en in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Wes-Kaap voorkom.

Die spesie is ook inheems in Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Boesmansgif
Boesmansgif
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. oppositifolia
Binomiale naam
Acokanthera oppositifolia
(Lam.) Codd, (1961)
Sinonieme
  • Acokanthera lamarckii G.Don
  • Acokanthera longiflora Stapf
  • Acokanthera rhodesica Merxm.
  • Acokanthera venenata (Burm.f.) G.Don
  • Carissa acokanthera Pichon
  • Carissa longiflora (Stapf) G.H.M.Lawr.
  • Carissa oppositifolia (Lam.) Pichon
  • Cestrum fasciculare Otto ex Dunal
  • Cestrum oppositifolium Lam.
  • Cestrum venatorium E.Mey. ex Sond.
  • Cestrum venenatum Burm.f.
  • Cestrum venenatum Thunb.
  • Pleiocarpa hockii De Wild.
  • Toxicophlaea cestroides A.DC.
  • Toxicophlaea thunbergii Harv.
  • Garcinia sciura Spirlet

In Engels staan die boom bekend as Bushman's poison.

Alle dele van die boom is giftig. Die bas en wortels is voorheen as pylgif gebruik.

Voorkoms

Die blare is dik, enkelvoudig en teenoorstaande. Die vrugte word enkel gedra, is 10 mm lank en word perserig-swart wanneer hulle ryp is.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IoonAfrikaanse taalleerMiddelmisbruikByMadison IvyResensieSuurreënLys van Suider-Afrikaanse soogdiere22 NovemberCalviniaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPersoon (taalkunde)LuiperdByung-Chul HanOlimpiese SpeleMahatma GandhiGoogle TranslateKatTafelsoutNoord-KaapLidwoordPesachBeëdigde verklaringKarretjiemenseAardbewingOrale seksEkonomie van Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogTweede VryheidsoorlogLiewe HeksieLübeckGrondKoue OorlogRenteDawidMieliestronkWêreldboekedagBladwisselendKlereDierMangelontstekingBesoedelingKoperMaanTarentaleWoestynLys van slangeKankerSamestellende afleidingGeboorteIngrid JonkerWikiquoteGrondwetSwartbewussynsbewegingC.J. LangenhovenMateriaalLys van nedersettings in Suid-AfrikaPinksterLys van Kaapstad se voorstedeDigtheidKorrupsieWolkDepressie (gemoedstoestand)DigvormWaterbesoedelingVarkgriepMurunwa MakwarelaLieweheersbesieKatoenVaste stofGoudVergelykings (taalkunde)Nic de JagerAppel (sanger)LeestekenChroniese siekteRudi Claase🡆 More