Acanthopagrus Vagus

Acanthopagrus vagus is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf sentraal Mosambiek, suidwaarts tot by Swartvlei aan die Suid-Kaapse kus.

In Engels staan die vis bekend as Wandering seabream en het tans nog nie 'n Afrikaanse naam nie.

Acanthopagrus vagus
Acanthopagrus Vagus
Illustrasie van 'n naverwante spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
(Bateson, 1885)
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Acanthopagrus

(Peters, 1855)
Spesie:
A. vagus
Binomiale naam
Acanthopagrus vagus
(Peters, 1852)
Sinonieme
  • Chrysophrys estuarius (Gilchrist & Thompson, 1908)
  • Chrysophrys vagus (Peters, 1868)
  • Pagrus caffer (Castelnau, 1861)
  • Sparus vagus (Peters, 1852)

Voorkoms

Die vis was aanvanklik verwar met Acanthopagrus berda. Die kop, lyf en vinne is silwer-wit van kleur. Die volwasse visse se anaalvin is geel en die membrane het 'n swarterige skynsel. Die boonste rand van die kieudeksel is swart en die punt van die pektoralevin is swart. Die vis word 60 cm lank en en weeg tot 3 kg.

Habitat

As gevolg van die verwarring met A. berda is daar min inligting bekend omtrent die vis. Die vis se vleis is smaakvol.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Acanthopagrus Vagus VoorkomsAcanthopagrus Vagus HabitatAcanthopagrus Vagus Sien ookAcanthopagrus Vagus BronAcanthopagrus Vagus VerwysingsAcanthopagrus Vagus Eksterne skakelAcanthopagrus Vagus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldHakerPlastiekMaatskaplike verantwoordelikheidHage GeingobMaagAntjie SomersAarverkalkingRosa ParksKnysnaSuikersiekteSeekoeiMaanPseudowetenskapGoogle MapsLetterkundeVormRekeningkundeVrugbaarheidKokerboomKolonoskopieUitwerking van klimaatsverandering24 AprilBloukraanvoëlAtlantiese OseaanGesonde dieetSkoolSekondêre sektor van die ekonomieSowjetunieGreen PornoVingerseksConsolidated B-24 LiberatorMoedersdagAfrikanersOrale seksWinterSportKasteel die Goeie HoopDiskriminasieAfrikaanse naguilGloeilampSout (chemiese stof)Staat PalestinaMeningsverskil oor aardverwarmingBreinvliesontstekingSelfieStereotipeRoesBTWStedelike hitte-eilandApostoliese GeloofsendingTrappe van vergelykingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVaginaAardverwarmingVerkoueKoerantOlimpiese Somerspele 2024KlereJapanPolitieke partyBosluisbytkoorsVrouWatersuiweringSwart nasionalismeGriekse teaterWet op Bantoe-onderwysOorstromingAfro-AmerikanersNierTegnologieLugbesoedelingGeweldMiddeloorontsteking🡆 More