Abdoulaye Wade

Abdoulaye Wade (29 Mei 1926) was die derde President van Senegal, in die amp vanaf 2000 tot 2012.

Hy is ook die leier van die Senegalese Demokratiese Party, 'n liberale party wat lid van die Liberal International is. Hy het die opposisie dekades lank gelei en is soms uit die land verban en gevange geneem vanweë sy politieke bedrywighede.

Abdoulaye Wade
Abdoulaye Wade

President van Senegal
Ampstermyn
1 April 2000 – 2 April 2012
Eerste minister Mamadou Lamine Loum
Moustapha Niasse
Mame Madior Boye
Idrissa Seck
Macky Sall
Cheikh Hadjibou Soumaré
Souleymane Ndéné Ndiaye
Voorafgegaan deur Abdou Diouf
Opgevolg deur Macky Sall

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Mei 1926 (1926-05-29) (97 jaar oud)
Kébémer, Senegal
Politieke party Senegalese Demokratiese Party
Eggenoot/-note Viviane Wade
Kind(ers) Karim Wade
Sindjely Wade
Religie Soennisme
Abdoulaye Wade
Wade (regs) met George W. Bush tydens 'n besoek aan die VSA in 2001.

Hy word president op 1 April 2000 nadat hy die bekleër in daardie stadium, Abdou Diouf, verslaan het, maar word gedwing om politieke mag te deel met die voormalige regerende party, die Sosialiste Party, wat 'n meerderheid in die wetgewer behou het tot die Demokratiese Party se oorwinning in die 2001-parlementêreverkiesings. Hy is een van die hoogste opgevoede huidige leiers in Afrika met doktorsgrade in regte en ekonomie.

'n Nuwe grondwet is in 2001 opgestel waarvolgens die termyn van toekomstige presidente tot vyf jaar beperk sal word na die voltooiing van Wade se sewe-jaar-termyn in 2007. Wade het egter die verkiesinge in 2007 gewen met 55,9% stemme in die eerste rondte, ver voor sy opponente.

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Abdou Diouf
President van Senegal
2000–2012
Opgevolg deur
Macky Sall

Tags:

19262000201229 MeiSenegal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wikimedia-stigtingJodeAntieke EgipteGod2022BloedgroepOorkruipersSkoonma-se-tongDie SeksKimberleyHykie BergProstaatkankerLMotorvoertuigEikelHokkieEwenaarKragopwekkingCleopatra VIILys van persone in die BybelSuikerbekkies20Die GelofteSendelingGeorge BallotEnsiklopedieEthiopiese kalenderOrale seksLetterlike en figuurlike taalgebruikBywoordAlan RickmanVerenigde koninkrykHondsdolheidLeesAnale seksSokkerPubiese hareIsraelGoogleMiG-29SSpringbokkeKasteel die Goeie HoopJamie MillerV29 AprilOlienhoutTrigeminale neuralgieKhoisanKinderregteJudaïsmeBloukraanvoëlElzette MaarschalkWoordeboek van die Afrikaanse TaalBosluisbytkoorsVolhoubaarheidSoedanBloedvergiftigingEreksiePerineumBloeddrukVir die voëlsLugbesoedelingKonsentrasiekampTuisbladSeksueel oordraagbare infeksieVulkaanKoorsblaarDramaVoorsetselBakterieSeksuele stimulasie🡆 More