Chérif Macky Sall (11 Desember 1961) is het van 2012 tot 2024 as die vierde President van Senegal gedien.
Hy is in die amp ingesweer op 2 April 2012, en was voorheen burgemeester van Fatick van 1 April 2009 tot hy president geword het. Sall is 'n lid van die regerende Alliansie vir die Republiek. Daarbenewens het hy van 5 Februarie 2022 tot 18 Februarie 2023 gedien as president van die Afrika-unie.
Macky Sall | |
Macky Sall in 2020 | |
President van Senegal | |
Ampstermyn 2 April 2012 – 2 April 2024 | |
Eerste minister | Abdoul Mbaye Aminata Touré Mahammed Dionne Amadou Ba Sidiki Kaba |
---|---|
Voorafgegaan deur | Abdoulaye Wade |
Opgevolg deur | Bassirou Diomaye Faye |
President van die Afrika-unie | |
Ampstermyn 5 Februarie 2022 – 18 Februarie 2023 | |
Voorafgegaan deur | Félix Tshisekedi |
Opgevolg deur | Azali Assoumani |
Eerste Minister van Senegal | |
Ampstermyn 21 Julie 2004 – 19 Junie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Idrissa Seck |
Opgevolg deur | Cheikh Hadjibou Soumaré |
President van die Nasionale Vergadering van Senegal | |
Ampstermyn 20 Junie 2007 – 9 November 2008 | |
Voorafgegaan deur | Pape Diop |
Opgevolg deur | Mamadou Seck |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 11 Desember 1961 Fatick, Senegal |
Politieke party | Senegalese Demokratiese Party (tot 2008) Alliansie vir die Republiek (sedert 2008) |
Eggenoot/-note | Mareme Faye Sall |
Religie | Soennisme |
Voorafgegaan deur Abdoulaye Wade | President van Senegal 2012–2024 | Opgevolg deur Bassirou Diomaye Faye |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Macky Sall, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.