Die 72ste Golden Globe-aand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2014 vereer het, is op 11 Januarie 2015 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.
Die benoemdes is op 11 Desember 2014 aangekondig.
72ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 11 Januarie 2015 | |
Plek | The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië | |
Aanbieder | Tina Fey en Amy Poehler | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Boyhood (drama) The Grand Budapest Hotel (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | The Affair (drama) Transparent (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | Fargo |
Tina Fey en Amy Poehler het die geleentheid vir die derde agtereenvolgende en laaste keer aangebied. The Affair, Birdman, Boyhood, Fargo, The Theory of Everything en Transparent was van die produksies wat meer as een prys gewen het.
Die wenners word eerste genoem, gevolg deur die ander benoemdes.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 72ste Golden Globe-toekenningsaand, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.