2017 Meksikaanse Grand Prix

Die 2017 Formule Een Meksikaanse Grand Prix is op 29 Oktober 2017 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko beslis.

Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen en die derde keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.

2017 Meksikaanse Grand Prix Formula 1 Gran Premio de México 2017
2017 Meksikaanse Grand Prix
Datum 29 Oktober 2017
Plek Autódromo Hermanos Rodríguez
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:16.488
Vinnigste ronde
Renjaer 2017 Meksikaanse Grand Prix Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:18.785 (rondte 68)
Podium
1 2017 Meksikaanse Grand Prix Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
2 2017 Meksikaanse Grand Prix Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 2017 Meksikaanse Grand Prix Kimi Räikkönen Ferrari

Bande verskaf deur Pirelli

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne beskikbaar gestel in Meksiko.

Bande vir gebruik te Meksiko
Bande vir 'n droë baan Reënbande
2017 Meksikaanse Grand Prix 
Ultrasag
2017 Meksikaanse Grand Prix 
Supersag
2017 Meksikaanse Grand Prix 
Sag
2017 Meksikaanse Grand Prix 
Tussen-in
2017 Meksikaanse Grand Prix 
Reën

Vrye oefening

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 2017 Meksikaanse Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.824
2 44 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.290
3 33 2017 Meksikaanse Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:18.395
4 3 2017 Meksikaanse Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.421
5 5 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:18.586
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 2017 Meksikaanse Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.801
2 44 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.932
3 33 2017 Meksikaanse Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.964
4 5 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:18.051
5 7 2017 Meksikaanse Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.142
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 2017 Meksikaanse Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.113
2 44 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.188
3 5 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:17.230
4 77 2017 Meksikaanse Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.283
5 3 2017 Meksikaanse Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.361

Kwalifisering

Sebastian Vettel het Ferrari se vierde voorwegsprong van die seisoen behaal deur die Red Bull-bestuurder Max Verstappen in die laaste minuut te klop. Lewis Hamilton het die derde plek vir Mercedes behaal, met sy spanmaat Valtteri Bottas vierde. Ferrari se Kimi Räikkönen het vyfde gekwalifiseer terwyl die Force India-bestuurder Esteban Ocon daarin geslaag het om voor Daniel Ricciardo se Red Bull in die sesde plek te kwalifiseer. Die top 10 word afgesluit deur die Renault-bestuurders Nico Hülkenberg en Carlos Sainz jr. en die ander Force India van Sergio Pérez.

Toro Rosso-bestuurder, Pierre Gasly en McLaren-bestuurders Fernando Alonso en Stoffel Vandoorne, het onderskeidelik vyf, twintig en vyf-en-dertig wegspringplekke as straf ontvang. Hulle moes almal dele van hul enjins laat vervang. Later is Daniel Ricciardo van die Red Bull-span en die ander Toro Rosso-bestuurder, Brendon Hartley, ook vir dieselfde oortreding gestraf.

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 5 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 1:17.665 1:16.870 1:16.488 1
2 33 2017 Meksikaanse Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.630 1:16.524 1:16.574 2
3 44 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.518 1:17.035 1:16.934 3
4 77 2017 Meksikaanse Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17:578 1:17.161 1:16.958 4
5 7 2017 Meksikaanse Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.148 1:17.534 1:17.238 5
6 31 2017 Meksikaanse Grand Prix  Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:18.336 1:17.827 1:17.437 6
7 3 2017 Meksikaanse Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.208 1:17.631 1:17.447 16
8 27 2017 Meksikaanse Grand Prix  Nico Hülkenberg Renault 1:18.322 1:17.792 1:17.466 8
9 55 2017 Meksikaanse Grand Prix  Carlos Sainz jr. Renault 1:18.405 1:17.753 1:17.794 9
10 11 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:18.020 1:17.868 1:17.807 10
11 19 2017 Meksikaanse Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 1:18.570 1:18.099 11
12 18 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lance Stroll Williams-Mercedes 1:18.902 1:19.159 12
13 28 2017 Meksikaanse Grand Prix  Brendon Hartley Toro Rosso 1:18.683 geen tyd 17
14 14 2017 Meksikaanse Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 1:17.710 geen tyd 18
15 2 2017 Meksikaanse Grand Prix  Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:18.578 geen tyd 19
16 9 2017 Meksikaanse Grand Prix  Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:19.176 14
17 94 2017 Meksikaanse Grand Prix  Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:19.333 15
18 20 2017 Meksikaanse Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:19.443 16
19 8 2017 Meksikaanse Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:19.473 17
107%-tyd: 1:22.944
20 10 2017 Meksikaanse Grand Prix  Pierre Gasly Toro Rosso geen tyd 20
← VOOR                    Stand na kwalifisering vir die 2017 Meksikaanse Grand Prix
← VOOR                    Wegspringrooster vir die 2017 Meksikaanse Grand Prix

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 33 2017 Meksikaanse Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 1:36:26.552 2 25
2 77 2017 Meksikaanse Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 +19.678 4 18
3 7 2017 Meksikaanse Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 71 +54.007 5 15
4 5 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 71 +1:10.078 1 12
5 31 2017 Meksikaanse Grand Prix  Esteban Ocon Force India-Mercedes 70 +1 rondte 6 10
6 18 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lance Stroll Williams-Mercedes 70 +1 rondte 11 8
7 11 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 70 +1 rondte 9 6
8 20 2017 Meksikaanse Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 70 +1 rondte 14 4
9 44 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 70 +1 rondte 3 2
10 14 2017 Meksikaanse Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 70 +1 rondte 18 1
11 19 2017 Meksikaanse Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 70 +1 rondte 10
12 2 2017 Meksikaanse Grand Prix  Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 70 +1 rondte 19
13 10 2017 Meksikaanse Grand Prix  Pierre Gasly Toro Rosso 70 +1 rondte 20
14 94 2017 Meksikaanse Grand Prix  Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 69 +2 rondtes 13
15 8 2017 Meksikaanse Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 69 +2 rondtes 15
DNF 55 2017 Meksikaanse Grand Prix  Carlos Sainz jr. Renault 59 Enjin 8
DNF 9 2017 Meksikaanse Grand Prix  Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 Enjin 12
DNF 28 2017 Meksikaanse Grand Prix  Brendon Hartley Toro Rosso 30 Enjin 17
DNF 27 2017 Meksikaanse Grand Prix  Nico Hülkenberg Renault 24 Elektries 7
DNF 3 2017 Meksikaanse Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 5 Enjin 16

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Plek No. Renjaer Span Punte
1 44 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 333
2 5 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sebastian Vettel Ferrari 277
3 77 2017 Meksikaanse Grand Prix  Valtteri Bottas Mercedes AMG 262
4 3 2017 Meksikaanse Grand Prix  Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 192
5 5 2017 Meksikaanse Grand Prix  Kimi Räikkönen Ferrari 178
6 33 2017 Meksikaanse Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 148
7 11 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sergio Pérez Force India-Mercedes 92
8 31 2017 Meksikaanse Grand Prix  Esteban Ocon Force India-Mercedes 83
9 55 2017 Meksikaanse Grand Prix  Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 54
10 18 2017 Meksikaanse Grand Prix  Lance Stroll Williams-Mercedes 40
11 19 2017 Meksikaanse Grand Prix  Felipe Massa Williams-Mercedes 36
12 27 2017 Meksikaanse Grand Prix  Nico Hülkenberg Renault 34
13 8 2017 Meksikaanse Grand Prix  Romain Grosjean Haas-Ferrari 28
14 20 2017 Meksikaanse Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 15
15 2 2017 Meksikaanse Grand Prix  Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 13
16 14 2017 Meksikaanse Grand Prix  Fernando Alonso McLaren-Honda 11
17 30 2017 Meksikaanse Grand Prix  Jolyon Palmer Renault 8
18 94 2017 Meksikaanse Grand Prix  Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
19 26 2017 Meksikaanse Grand Prix  Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4

Vervaardigers

Plek Span Punte
1 2017 Meksikaanse Grand Prix  Mercedes AMG 595
2 2017 Meksikaanse Grand Prix  Ferrari 455
3 2017 Meksikaanse Grand Prix  Red Bull-TAG Heuer 340
4 2017 Meksikaanse Grand Prix  Force India-Mercedes 175
5 2017 Meksikaanse Grand Prix  Williams-Mercedes 76
6 2017 Meksikaanse Grand Prix  Toro Roso-Renault 53
7 2017 Meksikaanse Grand Prix  Renault 48
8 2017 Meksikaanse Grand Prix  Haas-Ferrari 47
9 2017 Meksikaanse Grand Prix  McLaren-Honda 24
10 2017 Meksikaanse Grand Prix  Sauber-Ferrari 5

Nota's

Tags:

2017 Meksikaanse Grand Prix Bande verskaf deur Pirelli2017 Meksikaanse Grand Prix Vrye oefening2017 Meksikaanse Grand Prix Kwalifisering2017 Meksikaanse Grand Prix Renuitslag2017 Meksikaanse Grand Prix Puntestand na die Grand Prix2017 Meksikaanse Grand Prix Notas2017 Meksikaanse Grand Prix20172017 Formule Een-seisoen29 OktoberAutódromo Hermanos RodríguezMeksikaanse Grand PrixMeksikoMeksikostad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkVrugKersfeesGeskiedenis (vakgebied)Plae van EgipteNierRolprentAkuutHoofkarakterSowjetunieHoërskool Sentraal, BloemfonteinWitbloedselKlitorisKolonoskopieSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Suid-Afrikaanse musikanteOntwikkelende landNasionale lied van Suid-AfrikaSkoenlapperMaagsweerKwosiëntAlkoholismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaViëtnamFransPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPretoriaBoomMoslemMenslike seksuele gedragDiskriminasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePseudowetenskapJapanAsemhalingOseaanbesoedelingGeestesteuringAntjie SomersRoesPatriotic AllianceSonnestelselCorioliskragLys van woestyneAntisemitismeKommaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKasterolieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KaliumMisdaadromanFrederik Willem de KlerkHamburgerWaterDriedimensioneelAtoomToerismeErebus (berg)Jaco JacobsVerkragtingVoedselkettingSeisoenMetafoorWoordSkaapLys van Afrikaanse rolprenteCarles PuigdemontIngrid JonkerWinnie Madikizela-MandelaGawes van die Heilige GeesDeon GrootSelfmoordJava (programmeertaal)TierLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHindoeïsmeEkonomiese Vryheidsvegters🡆 More